Successfully reported
+93

Mooi Bly

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinbosch Road, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mooi Bly is 'n klein familie-wynlandgoed geleë op die Du Toit-berghellings, met uitsig oor die Paarlvallei, en bied selfsorgverblyf in unieke grasdakkothuise.

Mooi Bly Landgoed bestaan uit 6 kothuise. Elke kothuis het 'n volledig toegeruste kombuis en word daagliks skoongemaak, behalwe naweke en openbare vakansiedae. Gaste het toegang tot 'n TV met Open View HD, 'n privaat patio en braaigeriewe. Gaste het ook toegang tot 'n swembad, gevul met vars bergwater.

Gaste het ook toegang tot gratis WiFi in die kothuise. Let asseblief daarop dat ons op 'n plaas is en dat WiFi beperk is en weersafhanklik is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 142 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Pierre V
5.0
Uitstekend, veilig en rustig. My mense was 100% tevrede en in hul skik met verblyf en diens wat hulle gekry het. Sal beslis weer hier kom bly.
Sep 2025
Benjamin P
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing getaway on a beautiful farm. We had a great time away. The farm was a fun place to stay with little kids - they loved feeding ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Graeme A
5.0
Amazing. Die plekkie is perfek vir wanneer jy 'n rustige wegbreek soek. Liesbeth is die perfekte gasvrou wat haar gaste baie spesiaal laat voel.
Jul 2025
Javannah S
Saam met lewensmaat
5.0
The stay was amazing. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Eloise T
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspannend en rustig. Vriendelike gasvrou, lieflike verblyf, goed toegerus in 'n pragtige omgewing. Sal vir seker weer terugkom.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

liesbeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 142

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Kleinbosch Road, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mooi Bly het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinbosch Road, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1feb17f0786789f963afe908016206704d6cd877ebf40a7cefabfbffb649894b795ddb206e2dbd90300d226078b3a2af0e3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 142 5 1 5 Kleinbosch Road Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.687358020819 19.021419437671
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang