Successfully reported

Mooigezicht

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Angela B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Great short stay. Our one night was comfortable. All the amenities one needs were available for a self-catering visit. Nice and spacious unit. Safe area and very close to the town square, so walking around to the shops and back was a breeze.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Mooigezicht
Thank you for your positive comments and rating, much appreciated. We would love to welcome you back again! Thanks

Maria R
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Heerlik en ontspannend. Goeiemôre. Ons het ja, dankie. Dit was baie skoon. Ons het alle geriewe gehad wat jy nodig het om lekker te bly. Volledig toegerus. Gerieflike huis en die ligging stap gewys dorp toe perfek. Die uitsig was net so mooi. Veral die sonsopkoms vroeg oggend oor die berg (neem nou net in ag dis winter). Weet nie of die son opkom oor die berg in die somer. Ons het net ons eie WiFi saamgevat alhoewel die diens ook beskikbaar is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Mooigezicht
Baie dankie vir die pragtige resensie van die Mooigezicht Familie Eenheid, ons waardeer dit. Ons sal julle graag weer wil ontvang. Baie dankie.

Frikkie B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Heerlike verblyf, rustige omgewing, vriendelike diens – sal beslis weer gaan! Ons verblyf by Mooigezicht was ’n wonderlike ervaring. Die kamers was netjies, ruim en baie gemaklik. Die omgewing is rustig en pragtig, wat dit ideaal maak vir ontspanning. Die gasheer/gasvrou was vriendelik en gasvry, en het gesorg dat ons alles het wat ons nodig het. Ons het veral die rustige atmosfeer en die netheid van die plek geniet. Alles was goed georganiseer en dit het gevoel soos ’n tuiste weg van die huis af. Ons beveel Mooigezicht met graagte aan en sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Mooigezicht
Baie dankie vir jou resensie en positiewe opmerkings, ons waardeer dit baie. Ons sal julle graag weer wil ontvang. En dankie ook vir die aanbeveling. Groete

Eden C
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Warm, en vriendelik. Ek het my kort bly baie geniet, die vuur het ons lekker warm gehou, en die mense was vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Mooigezicht
Baie dankie, dit was 'n voorreg om julle te verwelkom. Ons waardeer dit baie. Baie dankie!

Dawid M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Vinnige wegbreek naweek vir fietswedren. Die plekkie het voldoen aan ons behoeftes en Marlene het ons probleme vinnig aangespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Mooigezicht
Baie dankie vir die resensie, word opreg waardeer. Groete

Heather K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Sal dit vir seker aanbeveel. Alles was goed. Ons het heerlik gebly. Kan dit regtig aanbeveel! Eienaars is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Mooigezicht
Baie dankie vir die lieflike resensies, ons waardeer dit baie. Dankie.

Ilze W
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Value for money. Value for money, met my expectations, no recommendations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Mooigezicht
Wow, what a lovely review! Many thanks. Hope to see you back again. Thank you.

Elize N
1 nag
5.0
Jan 2025

Blyplek is loopafstand van winkels en eetplekke. Baie lekker gekuier in familie-eenheid en studio. Mooi netjiese blyplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Mooigezicht
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer baie. Ons is bly dat julle lekker hier by ons gekuier het, dit was 'n voorreg vir ons gewees om julle te akkommodeer. Baie dankie

Low D
1 nag
4.4
Jun 2025

Gesellige kuier in die Oos-Vrystaat in die middel van die winter. Die 'family unit' was presies wat ons nodig gehad het teen 'n kompeterende prys vir ons groep van 5. Daar was hout gereed vir die kaggel, kombersies op die stoele en self beskuit in die blik vir koffie. Die ontvangs was vriendelik. Dit is lekker naby aan al die winkels om sommer te kan stap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marlene
Mooigezicht
Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit. Dankie, dit was aangenaam om julle familie by ons te kon ontvang.

Chantelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie nice! Dit was 'n lekker plekkie vir die een aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Mooigezicht
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit baie. Kom gerus weer. Dankie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 430

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 174 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAG0k3YOyUCnWtyhaJxD7jLj5zBV33UQeULlQq7yTUDCRC4E15Xi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 102 5 1 5 174 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -28.518479897596 28.418270909806
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang