Successfully reported

Mooiloop

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Sarie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Waarde vir geld. Ruim selfsorg eenheid, gerieflik toegerus. Baie veilig en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Micheline D
1 nag
5.0
Aug 2025

Rustig en veilige verblyf. Werner was 'n 12/10 gasheer! Sy wenke oor winkels en plekke rondom die area het baie gehelp. Sal definitief Mooiloop kan aanbeveel en sal weer daar oornag as ek in die area is. Veilige parkering en net wat jy nodig het vir 'n gemaklike rus. Die plek was uiters netjies, ons kon nie kla oor die ligging nie en oor die algemeen was ons meer as tevrede met die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Netjiese, ruim, veilige verblyf. Netjiese, ruim tweeslaapkamer woonstel met veilige parkering in woonbuurt binne 10 minute reistyd vanaf Kimberley Lughawe. Pragtige tuin. Vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarie L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Netjies. Gerieflik. Baie vriendelike ontvangs. Lieflike plek wat waarde vir geld bied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Baie lekker. Heerlik gebly, skoon en veilig. Die kinders het dit vreeslik geniet. Dankie aan Werner wat die ekstra pad geloop het met sy hulp en diens. Sal die plek enige tyd aanbeveel, en definitief weer by julle kom bly as ons in Kimberley is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel B
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Vriendelike diens. Uitstekende verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique P
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Vriendelike diens, gerieflike verblyf. Kan Mooiloop met 'n geruste hart aanbeveel. Ligging is goed, diens is puik en verblyf is gerieflik en skoon. Hoop om Mooiloop vinnig weer te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda V
1 nag
5.0
Apr 2025

Waarde vir geld, vriendelike diens. Vriendelike ontvangs. Baie skoon en netjies, dankie! Gasheer was voorbereid vir munisipale water tekort, ons het genoeg water vir gebruik gehad. Sal definitief weer MooiLoop gebruik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Very clean, would recommend. Very friendly and accommodating seeing as we were only able to check in after 9pm. Very clean and safe with ample parking. They even put rusks out for us, which was awesome since I forgot to pack anything for breakfast. Enjoyed the stay and would go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Lieflike plek wat al die boksies 100 afmerk. Netjiese plek sonder onnodige tierlantyntjies, maar met alles wat mens nodig het. Goeie bed, warm water, rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 095
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 095
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 095
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Edna Street, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb06dcc40c5f141d86b6e50edf090fcfd43a2e35ce65beaa77e40a33f887c25fbaac07f099277c8d3c07bf84c596c3ae662e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 095 per nag, vir 4 mense 27 5 1 5 9 Edna Street Kimberley 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.755495715752 24.733641620627
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang