Successfully reported
+12

Mooiloop

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Edna Street, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 095 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Mooiloop bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel wat in die hartjie van Kimberley geleë is. Dit is ideaal vir 'n klein gesin en is naby Gariep se hospitaal.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n slim-TV en gratis WiFi.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Dit is naby winkels en restaurante en daar is ook 'n gemeenskaplike swembad.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Sarie L
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Ruim selfsorg eenheid, gerieflik toegerus. Baie veilig en rustig.
Okt 2025
Micheline D
5.0
Rustig en veilige verblyf. Werner was 'n 12/10 gasheer! Sy wenke oor winkels en plekke rondom die area het baie gehelp. Sal definitief Mooiloop kan aa...
Sien meer
Aug 2025
Annelie W
Besigheidsreis
5.0
Netjiese, ruim, veilige verblyf. Netjiese, ruim tweeslaapkamer woonstel met veilige parkering in woonbuurt binne 10 minute reistyd vanaf Kimberley Lug...
Sien meer
Jul 2025
Sarie L
Besigheidsreis
5.0
Netjies. Gerieflik. Baie vriendelike ontvangs. Lieflike plek wat waarde vir geld bied.
Jun 2025
Karien H
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. Heerlik gebly, skoon en veilig. Die kinders het dit vreeslik geniet. Dankie aan Werner wat die ekstra pad geloop het met sy hulp en diens...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 9 Edna Street, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Mooiloop het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 095
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 095
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 095
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Edna Street, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb06dcc40c5f141d86b6e50edf090fcfd43a2e35ce65beaa77e40a33f887c25fbaac07f099277c8d3c07bf84c596c3ae662e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 095 per nag, vir 4 mense 27 5 1 5 9 Edna Street Kimberley 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.755495715752 24.733641620627
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang