Successfully reported
+23

Mooivlei Guest Farm

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Mooivlei, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Weggesteek in die skilderagtige Lady Grey, bied Mooivlei Gasteplaas gemaklike akkommodasie met asemrowende uitsigte, ideaal vir enigiemand wat 'n blaaskans nodig het van die gewoel van die stadslewe.

Die gasteplaas bied gaste 'n keuse van 2 goed ingerigte kothuise, elk met sy eie privaat ingang. Die ruim, oopplan-kothuise sluit 'n knus kombuisie en eetarea in. Gaste kan uitsien na gemaklike beddens met sagte duvets en kraakvars linne, sowel as privaat en suite-badkamers. Bykomende geriewe sluit in tee- en koffiemaakgeriewe en toegang tot gratis WiFi.

Gaste het toegang tot die Eendrachtdam wat binne loopafstand van die kothuise is, waar gaste kanovaart en voëlkyk kan geniet. Die plaas self bied verskeie grondpaaie, perfek vir bergfietsry, draf of skilderagtige staptogte. Natuurliefhebbers sal verheug wees oor gereelde waarnemings van unieke voëlspesies soos Sekretarisvoëls, Mahems, Ludwig se Poppe en die ontwykende Burchell se Grasvoël.

Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus in Lady Grey byderhand.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Alle maaltye beskikbaar
Mooi uitsig

Ligging

  • Farm Mooivlei, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Mooivlei, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e04ec4136674542b1e9aacc98a546f7f9b60036274ae166c124c69176dcfaaf4cede67587ba6e1a19c2f7ddbe506a8f7977?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense Farm Mooivlei Lady Grey 9755 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.687346009671 27.006659953373
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang