Successfully reported

Moon Mountain Lodge

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.6
Veiligheid
3.8
Danya J
1 nag Gesin met tieners
3.0
Sep 2025

Pragtige ligging, teleurgesteld met diens. Moon Mountain Lodge het 'n asemrowende uitsig! Die tente het oorgenoeg spasie, beddens is baie gemaklik en jy kan selfs vanuit die badkamer die vallei se uitsig geniet. Ongelukkig was die tente nie goed toegerus nie, en die kliëntediens was maar flou. Ons gesin was in twee tente bespreek, honderde meters uitmekaar. Aandete was aangenaam, maar die kroegdiens en cocktails was baie sleg.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Frans
Moon Mountain Lodge
Danya, baie dankie vir julle terugvoering, ons waardeer dit. Omdat Namibië tans in besige seisoen is, het ons ook met 'n groep in die lodge gesit wat kamer spesifiek ingedeel moes gewees het. Die lodge het hulle beste probeer doen om julle as familie so naby as moontlik aan mekaar te skuif. Ons tente is toegerus so goed moontlik om met die kragvoorsiening in die area oor die weg te kom. Die cocktails waarna u verwys, is glo omdat die lodge nie 'cola-tonic' gehad het nie. Die kroegman het verduidelik dat hulle baie selde 'cola-tonic' gebruik en hou dit dus nie in voorraad nie. Ons vra om verskoning daarvoor. Diens mag dalk stadig gewees het omdat die lodge op sekere stadiums besig was met alle gaste se bestellings. Julle het julle sonbril by die lodge vergeet. Ons kon darem dit terugbesorg het toe julle weer by die lodge verbygekom het om dit te kom haal. Ons hoop julle het die res van julle verblyf in Namibië geniet. Groete MML.

Gerhard D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Fantasties en asemrowend. Baie lekker gebly. Die plek is asemrowend. Goeie plek vir wegbreek as paartjie. Gasheer en staf was baie goed en vriendelik en het altyd uitgehelp as dit nodig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
Moon Mountain Lodge
Baie dankie vir julle besoek aan Moon Mountain Lodge, dit was 'n plesier om julle by ons te gehad het. Ons glo julle het die res van Namibië ook geniet. Beste groete, MML

Kenneth B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.4
Des 2022

Hierdie lodge het 'n fantastiese uitsig en soveel potensiaal. Dit is ongelukkig duur vir wat mens kry. Basiese goed soos 'n ketel en koffie/tee in nie in die kamers nie en dit skeep baie af teenoor ander tentekampe waarin ons oornag het. Die swembad by huise 2 en 3 staan in die koelte en was baie koud. Die huise se stoeparea is baie gevaarlik met baie handrelings wat te groot openinge het vir kinders. Die handoeke is nie sag nie en die skoonmakers sit nie daagliks badkamer sjampoe en stortseep in badkamers nie. Ons moes ook vra vir gesighandoeke. Die badkamers funksioneer nie goed nie met geen hakke vir handdoeke nie en die stort mors geweldig baie water op die vloer wat 'n groot gemors veroorsaak het. Die stortdeur by kamer 3 maak ook nie toe nie. Die mense in die restaurant is baie vriendelik en die kos was ongelooflik. Die sonsondergang op die restaurant se dek is onvergeetlik en gee mens die wow gevoel.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0
Frans
Moon Mountain Lodge
Hallo Kenneth Baie dankie vir julle terugvoering. Dit is belangrike punte wat ons onder die bestuur se aandag sal bring. Ons is bly julle het julle verblyf by ons geniet en hoop die res van Namibië is vir julle 'n besonderse ondervinding. Beste groete, Moon Mountain Lodge

Frikkie S
1 nag Saam met vriende
4.8
Okt 2019

Asemrowende omgewing. Unieke plek in die berge, lieflike uitsig en vyfster behandeling. Uitstekende voedsel met vriendelike personeel. Wat 'n plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Frans
Moon Mountain Lodge
Dankie vir u terugvoering, ons waardeer dit op reg. Ons hoop om julle weer een dag te sien. Beste wense Moon ML

Jan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2018

Aangename verblyf en diens ervaar. Uitstekende uitsig vanaf chalets met goeie fasiliteite, asook etes van goeie waarde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Frans
Moon Mountain Lodge
Baie dankie vir u terugvoering, besoek ons gerus weer. Groete Moon ML

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 73

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 6 634
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 634
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 6 634
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the B1, Moon Mountain Farm, 30 km from Solitaire, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd33a76eef6111460cb2c0a0871fabee429e11d05b822a8bf6c64585d177c90b05f07d03edf8266633f18bf4e905a581db63b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 634 per nag, vir 2 mense 5 5 1 4 Off the B1 Moon Mountain Farm Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.101347 15.976132
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang