Successfully reported
+61

Moon Tide Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Rosheen Crescent, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 028 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Moon Tide Villa is 'n pragtig ingerigte selfsorg-vakansiehuis in Plettenbergbaai. Dit is 'n ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie gewilde kusdorp kan verken en geniet.

Hierdie huis bied slaapplek vir tot 10 gaste en bestaan uit 5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Twee van die ander slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die laaste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n privaat patio. Die eerste gedeelde badkamer is ingerig met 'n bad en stort, terwyl die tweede badkamer 'n stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n ruim onderdak-patio met 'n buite-eetarea, 'n ontspanningsarea en 'n braai geniet. Die eiendom spog met 'n swembad, ongerepte uitsigte oor die omgewing en 'n tuin. Sonkrag en veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Lookout-strand ongeveer 1.6 km weg.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Two Keens Geverifieer

Eiendomme 29

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 7 Rosheen Crescent, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 028
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 028
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 6 028
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Rosheen Crescent, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a1d7e1a17785e9f351fddd67b3d202b9db5154a2bcbb4a3a6ade777088c068b76c832253bad17b1df7c77ed458ee8bf7171?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 028 per nag, vir 10 mense 7 Rosheen Crescent Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.048092 23.365681

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang