Successfully reported
+15

Moondust Familiehuis

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Vader Visser Street, Sandbaai, Hermanus, 7200,
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Moondust Familiehuis is 'n lieflike selfsorghuis in Sandbaai, Hermanus. Hierdie huis is net 'n kort entjie van die kuswandelpad, swemstrande en gewilde restaurante af, wat dit ideaal maak vir 'n vakansie saam met die gesin.

Die huis bied slaapplek vir tot 6 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer bevat 'n dubbelbed, terwyl die oorblywende slaapkamer 'n dubbelbed sowel as 'n dubbelslaapbank vir kinders het. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. Langs die kombuis is 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 en 'n sitkamer met gemaklike sitplek. Vir gaste se vermaak is daar 'n TV met DStv-kanale en WiFi.

Daarbenewens beskik die huis oor 'n lieflike tuin en oorgenoeg buitesitplek, sowel as 'n binne- en buitebraai-area. Gaste het veilige parkering.
Ingeënte troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 26 Vader Visser Street, Sandbaai, Hermanus, 7200,
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Vader Visser Street, Sandbaai, Hermanus, 7200,
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1052ae1758aaba4a53f8584bcff2b9f62dfb1c27bc1e70f05ac9a081b692527f327703f64b668dcd5af040f032cd3ac5ab0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 26 Vader Visser Street Sandbaai 7200 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4196494 19.1875054

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang