Successfully reported
+11

Moonflower Cottages - Romeo Apartment 6

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 9
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Yaron Avenue, Victory Park, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Moonflower Cottages - Romeo Apartment 6 is in die hartjie van die noordelike voorstede van Johannesburg geleë, wat dit 'n ideale keuse maak vir paartjies, sakereisigers en solo-ontdekkingsreisigers wat sentraal geleë verblyf soek.

Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Ander geriewe sluit 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die leefarea beskik oor 'n sitkamer wat met gemaklike rusbanke gemeubileer is en 'n slim-TV met Netflix.

Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar. Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, lughawe-transfers volgens reëling, wasgoeddiens en masseer- en skoonheidsterapie in.
terapie.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jamie Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 32

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 12 Yaron Avenue, Victory Park, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Gaste dink Moonflower Cottages - Romeo Apartment 6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 9
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Yaron Avenue, Victory Park, Johannesburg, 2195, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb1a7968350ddc57726ac9ea4ce2a5aa8533df50392c534383c12d4da331d75f859fc35870343073a611cff1504e65a0be1b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 12 Yaron Avenue Victory Park 2195 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1363533 28.0097625

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang