Successfully reported
+33

Moonlight @ Port Marina

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 704 Port Owen Drive, Harbour Lights, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Moonlight @ Port Marina is in Port Owen geleë, 'n marina in die dorp Velddrif.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het 'n gemaklike slaapbank en platskerm TV teen die muur.

Die leefarea lei na 'n stoep met buitemeubels en braaigeriewe. Die stoep het 'n uitsig oor die ruim, ommuurde tuin.

Let asb. dat hierdie eenheid in 'n baie stil area is en geen partytjies of harde musiek word toegelaat nie. Alle geraas moet asb. teen 22:00 gestaak word.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Adriaan K
Saam met lewensmaat
5.0
Ons kon lekker rus aangesien die eenheid en die omgewing stil en rustig was. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid was netjies gewees en het alles wa...
Sien meer
Sep 2025
Amanda V
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties. Fantastiese verblyf, netjies en het alles wat mens nodig het. Pragtige uitsig en vriendelike mense by ontvangs. Kan beslis die plek aanbev...
Sien meer
Mei 2025
Nicky S
Gesin met tieners
5.0
A great family holiday. This is the place to stay at in Velddrift. The service received from the check-in lady was excellent and made u...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Naomi J
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het 'n fantastiese tyd gehad. Ons het baie, baie lekker gebly, die plek was super skoon en goed ingerig. Alles wat jy nodig het, was daar. Ek het ...
Sien meer
Nov 2024
Nico D
Gesin met tieners
5.0
Sal weer bespreek en langer bly. Pragtige, netjiese behoorlik toegeruste verblyf met perfekte ligging.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 180

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 704 Port Owen Drive, Harbour Lights, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Moonlight @ Port Marina het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 704 Port Owen Drive, Harbour Lights, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3769fae4399865b82224e0e252a081f41861d265b5664955952dea0e549063c3b7cf8900bf37f41646db96296ba99410dfa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 4 mense 36 5 1 5 704 Port Owen Drive, Harbour Lights Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.786679392128 18.148729646729

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang