Successfully reported
+10

Moonlight Manor

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 11 Brinkman Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
  • Vanaf R875 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

Moonlight Manor is in die klein Karoo-dorpie Victoria-Wes, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad, op die N12 via Kimberley geleë en net 45 km vanaf die N1. Moonlight Manor word deur die eienaars bestuur en bied gerieflike verblyf, van die hoofweë verwyder, wat sal verseker dat jy 'n heerlike en rustige nagrus kan geniet.

Verblyf beskik oor 7 smaakvol versierde kamers met noukeurig uitgesoekte oudhede en bestaan uit die Standaard Dubbel-suite, Deluxe Dubbel-suite, Superieure Koningingrootte-suite, Deluxe 2-Enkelbedsuite en die Selfsorg Gesinsuite.

Die Selfsorg Gesinsuite is ingerig vir selfsorg en kan tot 4 gaste akkommodeer. Elke suite beskik oor sy eie en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die suites het almal privaat ingange en sitareas en kyk uit op die tuin en Karoo-heuwels.

Hoë plafonne, oorspronklike Oregon-houtvloere, hortjiesdeure, skuifraamvensters en die stoep dra by tot die bekoring van hierdie ou, Victoriaanse huis wat in die laat 1800's gebou is. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Agter die perseel, aan die voet van Moonlight Hill, begin daar verskeie staproetes. Die staproetes bied asemrowende uitsigte oor die Karoo-landskap en die unieke versameling Victoriaanse huise in die dorp.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 311 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Wilma S
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer oorslaap. Goeie ondervinding. Verblyf was goed, kamer was klinies skoon.
Sep 2025
Melanie C
Saam met vriende
5.0
Baie aangenaam. Gastehuis en tuin is baie netjies. Baie lekker gekuier. Kramer was goed toegerus. Goeie nagrus gehad.
Aug 2025
Celeste S
Gesin met klein kinders
5.0
This place is superb and highly recommended. The staff was very friendly and helpful and went out of their way to make us feel comforta...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
André V
Besigheidsreis
5.0
Fantastic! What a great place, it is only our second time to stay here in about 6 years, but it is fantastic. I highly recommend the Mo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Lelanie L
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het so lekker gebly! Die bed was so lekker sag, en die warmkombers was 'n groot bederf. Die kamer is baie mooi, netjies en skoon, en ons het alles...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sven Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 311

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 11 Brinkman Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
  • Gaste dink Moonlight Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 875
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 875
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R 875
per nag (plek vir 1)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 11 Brinkman Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzNjkzMDE0LTViNzEtNDFmZi1hYzA5LTRiYjQwMDEzYTg4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 1) 311 5 1 5 11 Brinkman Street Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -31.404510833924 23.106851739089
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang