Successfully reported

Moonriver Guest House

Gastehuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.9
Veiligheid
4.2
Elaine L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Kamer was baie netjies, swembad was heerlik en die ontbyt was fantasties! Heerlike verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debra Anne
Moonriver Guest House
Morning I am glad you enjoyed your stay and look forward to your next one. Regards, Debbie

Karen B
1 nag
5.0
Sep 2024

Pragtige kamer en uitsig! Vriendelike diens en heerlike ontbyt. Uitstekende verblyf! Alles wat jy nodig het en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.0
Apr 2025

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Megan B
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2025

Mooi gastehuis wat nie goed gehandhaaf word nie. Dis 'n baie mooi gastehuis met baie goeie veiligheid (dis in 'n baie slegte area van die dorp). Daar is 'n paar klein goedjies wat ek nie met 'n 4 ster gastehuis sou assosieer nie. Eerstens, die kamer deur sluit baie moeilik oop en toe (mens moet die sleutel op 'n sekere angle hou en dan die deur op 'n seker manier druk). Die TV en aircon remotes het vreeslik gesukkel om op te vang - die aircon remote is ook redelik oud, so ons kon glad nie sien wat elke knoppie se funksie is nie. Daar is 'n baie fancy stort in die spa kamer, maar helfde van die funksies werk nie. Die TV is baie groot, maar daar is regtig skaars enige kanale op (minder as enige ander gastehuis waarin ek al geslaap het). Die hele gastehuis is omring met elektriese heinings, maar die groot hek waar mens moet in en uit ry, maak so stadig oop en toe dat dit die sekuriteit aansienlik verminder. Ons vermoed die motor is besig om in te gee. Ons kuier by Moonriver was oor die algeheel lekker, maar ek dink nie ons sal sommer teruggaan nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Tersia M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

1. Hulle verkies dat jy laat weet jy het 'n waentjie ons jet nie geweet nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Friendly, welcoming, clear communication, clean, willing to go the extra mile. Appreciated our stay. Willing to provide breakfasts for the road early morning (ready at 5 am) so could make border post. Very kind and happy space!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christa F
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Baie lekker. Dankie vir julle gasvryheid, sal weer by julle oorslaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Debra Anne
Moonriver Guest House
So bly julle het dit geniet. Ons wag vir julle volgende besoek. Happy 2024. Groete, Debbie.

Conrae E
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Okt 2023

Rustig Parkering klein, jy kan nie uitkom as jy wil iets gaan koop nie, ook nie drinkwater in die kamers of by reception om te koop nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Mark S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2022

Dit was okay. Hoop met ons volgende visit sal dit beter wees. Kan die Honeymoon Suite meer romanties maak bv. gee kliënte meer opsies bv. soos kos, meer info oor Moonriver Guest House, slippers en gowns vir die couples, maak die kamer skoon elke dag. Ek en my vrou wil op die deck 'n romantic ete geniet het, maar met die aankoms by die deck was dit vuil en die gaste wat die vorige aand die deck gebruik het se drankbottels was orals op die tafels.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2020

Skoon, veilig en gasvry Verblyf was perfek vir n oornag stop. Goeie ontbyt gegee en op versoek vir ons n lekker ete gekook wat greed was met ons aankoms.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Debra Anne
Moonriver Guest House
Hi Pieter, Ek is bly jul het geniet hier by ons. Kom kuier gerus weer. Groete Michele

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Debra Anne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 61

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Murray Avenue, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c4b34f3cf509d62e2fc5c366f9a49d08ff1c71b6a8d14e761c6e53d1c8132b11d77b676827c9bbcf1bd76606e95929cfaf6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 60 5 1 4 8 Murray Avenue Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.457816240516 21.248556375504
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang