Successfully reported
+34

Moonshine

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Klein River Lagoon Park, Prawn Flats, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Moonshine Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis 'n paar meter vanaf die Kleinrivier-strandmeer se riviermond wat op die Klein River Lagoon Park Estate in Hermanus geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat wil swem, kajak-, motorbootvaart, visvang of die voëllewe langs die water wil sien.

Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte- en 'n enkelbed. Die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Gaste in hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Elke slaapkamer spog met 'n asemrowende uitsig oor die strandmeer.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek vanwaar gaste 'n rivieruitsig kan bewonder. Daar is 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n groot dek met buitesitplek en draagbare braaigeriewe. Gaste kan die kajak gebruik om die strandmeer te verken of die riviermond te bereik. Daar is ook 'n paar items vir die strand wat gaste kan gebruik. Klein River Lagoon-park is naby Grotto-strand, die Kleinrivier se riviermond en net 6 km vanaf Hermanus Sentraal. Die park het veilige afstandbeheertoegang, 'n opsionele alarmstelsel en parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jacques O
Saam met lewensmaat
5.0
Beeldskoon, veilig. Die views is amazing. So rustig en kalm daar. Kanoo op die lagoon is 'n lekker treat met jou kind. Ek sal dit aanbeveel vir 'n fam...
Sien meer
Sep 2025
Yaseen G
Gesin met klein kinders
5.0
Beautiful place. Cabin-style home, lovely layout and finishes. Assigned parking bay was a bit of a walk (only 1 bay available. Mention ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Lindi S
Gesin met klein kinders
5.0
Absoluut rustig! Moonshine het ons verwagtinge oortref. Dit was perfek vir ons gesin. Ons het heerlik ontspan in hierdie knus huisie met sy ongeloofli...
Sien meer
Aug 2025
Jinet B
5.0
Onbeskryflike uitsig. Ons gesin het 'n fantastiese tyd gehad. Die verblyf het alles wat 'n mens nodig het en die uitsig is onbeskryflik mooi. Ons was ...
Sien meer
Jul 2025
Maxine D
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning, peaceful, fun, beautiful. Stay was incredible. It was so peaceful on the water, overlooking the lagoon. What makes this place...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lyn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 7 Klein River Lagoon Park, Prawn Flats, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Moonshine het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Klein River Lagoon Park, Prawn Flats, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64cfab5ba25db309ddb017866610d463f5cd9c663a3e4e0cf5fd073d11f9ea9ceb4359bd56d10240148941bd51e3cdd93b09?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 7 5 1 5 7 Klein River Lagoon Park Prawn Flats 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.414729296366 19.303536364013
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang