Successfully reported
+24

Moonshine on Whiskey Creek - Tree Frog Forest Cabin

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
    2 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 293, Plettenberg Bay, 6602, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 250 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Moonshine on Whiskey Creek - Tree Frog Forest Cabin is in die hartjie van die Tuinroete geleë. Die hut is hoog tussen die bome, maar dit het gelyke toegang vanaf die parkeerarea. Die eiendom beslaan 14 hektaar ongerepte inheemse woud en is 14 km vanaf Plettenbergbaai geleë. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n rustige ontsnapping.

Die hut beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 3 kinders. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die solderarea is ingerig met 3 enkel-kindergrootte-beddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit gratis WiFi en 'n houtkaggel in. Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar.

Daar is 'n sprankelende swembad vir gaste om op daardie warm somersdae te geniet, 'n speelgrond vir die kinders, en 'n 45-minute staptog wat gaste na 'n pragtige bergpoel neem waar hulle kan swem en piekniek hou. Daar is 'n magdom besienswaardighede en doendinge naby, wat Moonshine on Whiskey Creek 'n goeie keuse maak vir 'n selfsorg-wegbreek vir familie of vriende.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

3 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Katie Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 64

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Farm 293, Plettenberg Bay, 6602, Wes-Kaap
  • Gaste dink Moonshine on Whiskey Creek - Tree Frog Forest Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    2 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 293, Plettenberg Bay, 6602, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f009c07c70acab592068dc0d189eb4d300e08f6636d3a416c69603d2ca91b84fcbd10505a86df41d31743c569d440760b4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 Farm 293 Plettenberg Bay 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.967793684046 23.443188419639
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang