Successfully reported
+24

Mooring House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Mayfair Avenue, Helena Heights, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mooring House is 'n gastehuis met ruim en smaakvolle B&B- of selfsorg-akkommodasie in Somerset-Wes teen die hange van die Helderberge. Met uitsigte op die berg as agtergrond en see-uitsigte in die voorgrond is dié ligging heerlik en rustig.

Die gastehuis kan maksimum 11 gaste akkommodeer. Elke kamer het sy eie privaat ingang, 'n en suite-badkamer, 'n TV, 'n sitarea en 'n tuin met 'n privaat stoep buite. Behalwe vir die basiese selfsorggeriewe het die eenhede ook tee- en koffiemaakgeriewe, yskaste en mikrogolfoonde.

Daar is internettoegang en genoeg parkeerplek op die perseel agter die outomatiese hekke. Gaste kan ook in die swembad afkoel.

Mooring House spog met die ideale ligging vir gaste om 'n daguitstappie te geniet, restaurante te besoek, op die strand te ontspan of om 'n rondte gholf te speel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Wynand B
Besigheidsreis
5.0
Als gehad wat nodig was. Baie lekker, dankie. Was in die omgewing vir werk, en kon maklik in en uit, asook rus.
Okt 2025
Norman H
Saam met vriende
5.0
Short yet pleasant. Prompt reply to a short notice booking, thankfully. Good assistance. A few more lights along the pathway would help...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Catrien B
Gesin met tieners
5.0
Aangename verblyf. Baie sentraal geleë. Skoon, netjies met al die geriewe wat jy nodig het. Stil omgewing. Veilig.
Jun 2025
Ferdi V
Saam met lewensmaat
4.8
This is a very good place to stay, and it's easily accessible to other locations. The unit's bedrooms were spacious and comfortable, an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Catrien B
Gesin met tieners
4.6
Veilige, ruim verblyf. Gerieflik naby geleë aan besighede en universiteit. Skoon, netjies en ruim. Mooi tuin en swembad. Goed geleë.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Garry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 4 Mayfair Avenue, Helena Heights, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mooring House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Mayfair Avenue, Helena Heights, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdd26d062395ae8f6685ca8d10be025fd0e7014158121541604ca58f05184710571a6683f5ba3e9fd9dd7d097a3dd26082a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 4 Mayfair Avenue Helena Heights 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.061374726501 18.834903538227

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang