Successfully reported
+62

Mopane Bush Lodge

Wildsplaas
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mapesu Farm, Horizon, Musina, 0900, Limpopo
  • Vanaf R3 078 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mopane Bush Lodge is 'n 4-ster wildlodge in Mapungubwe Nasionale Park na aan Musina in Limpopo. Dis die ideale verblyf vir gaste wat op soek is na hartlike gasvryheid, gerieflike verblyf en 'n safari-ervaring.

Verblyf by Mopane Bush Lodge word in 8 chalets met grasdakke en luukse dekor met 'n Afrika-tema gebied. Die chalets het elkeen 2 gemaklike enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, en 'n privaat stoep met 'n buitestort. Geriewe in elke chalet sluit 'n kluis in die kamer, 'n haardroër, spieëltafel, klerekas met oorgenoeg pakplek, koffie- en teemaakgeriewe en ander luukshede in. Daar is 12 kampeerplekke wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Daar is ook aparte badkamers met toilette en storte.

Gaste kan smullekker maaltye geniet wat in die eetkamer of langs die vuur in die boma onder die sterrehemel bedien word. Mopane Bush Lodge het ook 'n kroeg by die swembad- en lapa-area waar gaste allerlei drankies kan geniet. In die hoofgebou is daar 'n gerieflike, gemeenskaplike sitkamer met 'n klein biblioteek waar gaste luilekker langs die kaggelvuur in die winter kan ontspan.

Die lodge reël ook verskeie toere, soos wildritte en begeleide wandelinge deur die reservaat. Gaste kan ook 'n hele rits aktiwiteite aanpak, soos 4x4-roetes, voëlkyk, staproetes, wildkyk en nog baie meer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Wildritte
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Mopane Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 9

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Mapesu Farm, Horizon, Musina, 0900, Limpopo
  • Gaste dink Mopane Bush Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 078
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 078
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 078
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mapesu Farm, Horizon, Musina, 0900, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6fcb399ac7f0fa40835dcc92a6a5283f8eb67e4dfc93b622a0eddbbc5621c59642cbee7639421179f8a14671560ec2833fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 078 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Mapesu Farm Horizon 0900 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.239408 29.481502
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang