Successfully reported
+22

Mopani Villa

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3184 Berghaan Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 100 R990 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Mopani Villa is in Marloth Park geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van die Krugerwildtuin en ander doendinge en besienswaardighede.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer. Die eerste 2 slaapkamers het 'n dubbelbed in elk en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers, 1 met 'n stort en die ander met 'n bad. Linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Daar is lugversorging-eenhede in elke kamer en 'n plafonwaaier in die sitkamer.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Gaste kan maaltye op die groot stoep geniet en kyk hoe die wild vrylik rondloop. Daar is 'n plonspoel en vuurmaakplek asook braaigeriewe.

Mopani Villa is 'n kort entjie se stap na die uitsigpunt. Sebras, koedoes, wildebeeste en vlakvarke is gereelde gaste by die huis.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lauren Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 61

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 3184 Berghaan Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Mopani Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R 1 100 R 990
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 100
R 1 100 R 990
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 100
R 1 100 R 990
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3184 Berghaan Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmYeq9DTOypE6bQzCPGDbu3SE6OQ5VtjdXbwS4zbOGlUL4noAjD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag (plek vir 6) 32 5 1 5 3184 Berghaan Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.33751 31.80597

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang