Mopipi B&B
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: R49, Roodekopjesputte, Nietverdien, Zeerust, 2874, Noordwes
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mopipi B&B is tussen Zeerust en die Kopfontein-grenshek na Botswana geleë. Dit is die ideale oornagplek op pad na Botswana.
Die B&B bied verblyf in 3 kamerkategorieë. Hierdie kamers is versier met aardse kleure en is gemeubileer met óf 'n koningingrootte-, 'n dubbel- of 2 enkelbeddens. Al die kamers het en suite-badkamers met storte en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike geriewe op die perseel wat braai-area en veilige parkeerplek insluit. Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar.
Die plaas is 17 km vanaf Madikwe Wildreservaat en 55 km vanaf Kopfontein-grens geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- R49, Roodekopjesputte, Nietverdien, Zeerust, 2874, Noordwes
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: R49, Roodekopjesputte, Nietverdien, Zeerust, 2874, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang