Successfully reported
+27

Morakane Safari Lodge

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R34, Vryburg, 8601, Noordwes
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Morakane Safari Lodge is naby Vryburg in Noordwes geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit bied 'n ontvlugting vir natuurliefhebbers, wildfotograwe, voëlkykers en nog baie meer.

Die verblyf beskik oor 6 luukse kamers en 3 selfsorg-eenhede. Die luukse kamers het lugversorging en beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamers beskik oor 'n TV met DStv, komplimentêre WiFi, koffie- en teemaakgeriewe en 'n minibar. Gaste sal ook 'n uitsig hê op 'n voerplek waar die diere bedags kuier.

Die selfsorg-eenhede met lugversorging beskik oor óf 1 óf 2 slaapkamers en kan tussen 2 en 6 gaste op 'n slag akkommodeer. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike sitplek asook 'n TV met DStv. Gaste het ook toegang tot komplimentêre WiFi. Daar is ook heerlike braaigeriewe waar gaste lekker saam 'n ete kan voorberei.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Marius V
5.0
Pragtige plaas en gawe wildsrit gids. Baie lekker. Pragtige plaas met puik geriewe.
Okt 2025
Bridgette M
Saam met lewensmaat
5.0
Mense vriendelik en net baie mooi. Awesome plek! Dit het soos die huis gevoel. Alles was perfek.
Sep 2024
Dylan C
Saam met vriende
4.8
Will be back! Excellent! Possibly in my top 5 ever dining experiences.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Ruaan F
Saam met lewensmaat
4.8
Fantasties. Baie behulpsame personeel. Wonderlike kos. Pragtige uitsig.
Apr 2024
Alida D
Saam met vriende
4.6
Pragtige omgewing en diere. Heerlike omgewing. Personeel moet net groepe beheer. Soms is die groepe bietjie uitbundig en mens gaan reeds na die plaaso...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gretha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • R34, Vryburg, 8601, Noordwes
  • Gaste dink Morakane Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R34, Vryburg, 8601, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA738137b7645b30584dd82605b3c34ba8d008d7c09e0e75bcbb30eb695747cc63fa08ba9aa5356b8773ceb7655795b800561f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 R34 Vryburg 8601 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.057079515022 25.028065720716
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang