Successfully reported

Moramba Cottage

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Nolukolo M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Very comfortable. Very clean, accessible accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lonwabo M
1 nag
5.0
Feb 2025

Perfect. Relaxing and tranquil.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nomsa S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Absolutely outstanding. What a beautiful, tranquil place. I will come back again when I come to Gqeberha again. Loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Moramba Cottage
Thank you for your beautiful review, Nomsa! Looking forward to hosting you again!

Janeke B
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Feb 2025

Goed. Ja. Dit was voldoende. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Jun 2025

Oor die algemeen tevrede. Die blyplek is groot genoeg vir ons. Basiese geriewe. Dit kom net voor dat die eienaar lanklaas self in die eenheid was. Paar onderhoud items wat gedoen moet word. Ligte wat nie werk nie, stort was geblok, die keypad op die muur buite werk nie. Die een sleeper couch was gebroke. Plugs op die mure was los.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Unathi D
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mei 2024

Nice house for vacations. We had a great weekend in a beautiful, neat house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Amé G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2023

Nice cottage, nice location. The cottage was rather ok. The sleeper couch cushions were not 100%. The main bed is big and lovely. The linen was clean. The cupboards in the kitchen were dirty inside. The bathroom shower heads are not comfortable to shower and the shower leaks a lot. The bathroom sink leaked and the toilet is loose. Overall: a lovely cottage in an ideal location if you want to be centrally located. The cottage just needs some TLC. The owners are prepared for Loadshedding providing a gas stove and LED lights. The Wi-Fi is very poor, could not use TV box and even struggled on our cellphones.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Felicity K
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Okt 2023

Perfect location! We had a lovely stay at Moramba Cottage during the Algoa Big Walk for Cancer weekend. The room was nice and clean, fully equipped with load shedding essentials. Unfortunately, the WiFi connection was poor and the sleeper couch was uncomfortable. We would have liked to have met our hosts; they sounded like lovely people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johanna W
1 nag Saam met vriende
3.4
Mei 2023

Baie teleurstellende verblyf. Swak/geen kontak met eienaar (en werker kon nie help met televisie nie), die 3de slaapplek was nie voorberei nie (hoewel dit betaal was, en die matras nie gemaklik nie), die badkamer benodig dringend aandag (stort is moeilik om te werk of werk glad nie reg nie en lek baie water, die toilet is heeltemal los, "mildew" teen dak). Die "remote" van tv werk nie (selfs nie na ek nuwe batterye van my eie ingesit het nie). Die hek maak nie self toe nie, ook nie na ek instruksie van werker gevolg het nie. Die slaapkamer is mooi toegerus en gemaklik, en die kombuis toerusting is goeie gehalte en voldoende.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.2
Jan 2023

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 133

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 8th Ave, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d270092eb83f996fc222a17ab10c81fc997a3b948b2f8c07874a500d3859e234794e1f461064d0816f9af36cb3ccbe14763?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 33 5 1 5 4 8th Ave Walmer 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.98256 25.58867

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang