Moregloed
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9A Môregloed Avenue, Twee Rivieren, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R825 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Moregloed is 'n selfsorg-eenheid in Twee Rivieren. Dit grens aan die hoofhuis, maar het 'n aparte ingang wat gaste gebruik.
Die eenheid is geskik vir 2 gaste en het 1 slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met basiese DStv-kanale en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die omheinde tuin. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien. Daar is ook 'n kragopwekker in die geval van beurtkrag. Daar is Weber-braaigeriewe op die stoep. Koffie en melk word met aankoms verskaf.
Die plaaslike area bied restaurante en winkels wat gaste kan verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 9A Môregloed Avenue, Twee Rivieren, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Moregloed het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9A Môregloed Avenue, Twee Rivieren, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang