Successfully reported

MoreSon

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Jacobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig. Pragtigste huisie op Nieuoudtville. Goed toegerus, elektriese komberse was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlynn M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Heerlik gebly in mooi omgewing. Heerlik gebly en lekker warm geslaap in die koue. Gasvrou in kontak om te hoor of daar 'n probleem is. Voorsien inligting met boeke oor die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Vir die blomme seisoen is dit die perfekte wegbreek. Ongelooflik lekker gebly, alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Die stoep was ons kuierplek elke aand. Wonderlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Dit is alles wat ons wou gehad het - oornag verblyf, mooi en bekostigbaar. Dit was 'n koue wintersaand, maar ons het onmiddellik tuis gevoel. Die elektriese komberse was 'n redding. Die huisie is karaktervol. Die atmosfeer is rustig. Die tuin is hemels en 'n pou het vroegoggend kom groet. Volgende keer bly ons langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Lourika F
Kort verblyf
4.2
Aug 2025

Lekker! Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Gay B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

We thoroughly enjoyed our 2-day stay. What a lovely quaint house. Beautifully decorated. Friendly welcome from the host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Armin V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Stilte in 'n rasende wêreld. As jy streef om in 'n stil dorpie te bly weg van die geraas van die stad, is dit die plek. In 'n pragtige, ou huis het ons gewoon en net die rustige dorpslewe van Nieuwoudtsville aanskou en draaie gemaak by die waterval en kokerboomwoud. Mens kan maklik by hierdie dorp draai, selfs buite blomme seisoen soos wat ons gehad het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne B
1 nag Saam met vriende
4.6
Okt 2024

Een om te onthou vir volgende besoek. Baie lekker, ruim en goed toegerus. Die tuin en omgewing skep 'n rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.0
Okt 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sanna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1349 Waterkant Street, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2daa8da816b24112b9cb351d5ea017420fff6c0982455aa1900f4e568addc820a14bb16655694e8c9abe7078e8c8b87713cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 1349 Waterkant Street Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.379877 19.103878
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang