Successfully reported
+30

Morgansvlei Country Estate

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Straatskerk Street, Morgansvlei Country Estate, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Morgansvlei Country Estate is 3 km van die historiese dorpie Tulbagh af geleë en spog met majestueuse uitsigte oor die Obiqua- en Witzenberge en is die ideale stylvolle en romantiese toevlugsoord vir enkelnag-wegbreek of 3-dag trou-verblyf.

Die verblyf beskik oor 5 smaakvol gemeubileerde slaapkamers met 'n kaggel om gaste gedurende die koue winterdae warm te maak. Skerp wit linne en handdoeke word voorsien en gaste het toegang tot 'n selfsorgkombuis wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, breekware en eetgerei en koffie- en teemaakgeriewe.

In die somer kan gaste 'n duik neem in Morgansvlei se ongerepte swembad, lekker saam 'n maaltyd in die buitebraai-area voorberei en die geselskap van goeie vriende en familie geniet, terwyl hulle die ongelooflike natuurskoon inneem.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Karen F
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly. Kan die verblyf by Morgansvlei sterk aanbeveel! Pragtige 'views', gemaklike en netjiese verblyf, vriendelike eienaars.
Mei 2024
Stefan V
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie waarde. Baie mooi plek, mense baie vriendelik.
Mrt 2024
Kelly S
Saam met lewensmaat
5.0
Loved it! Amazing spot with a lovely view! The owners are so welcoming!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Fanie K
Saam met lewensmaat
4.0
BAIE GENIET. BAIE LEKKER!!!
Apr 2025
Chane' M
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik! Oulikste gastehuisie met die mooiste kamers en views. Ons was vinnig in en uit vir 'n troue in Ceres en is so bly ons het by Morgansvlei Co...
Sien meer
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Straatskerk Street, Morgansvlei Country Estate, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Morgansvlei Country Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Straatskerk Street, Morgansvlei Country Estate, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46bccacbb13533dc8a91d82c8f97cfa2d2c978774c1769c9dd9f4c579b86562cf04f2484500c110bcd4c940b4d4575ffcdc9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Straatskerk Street Morgansvlei Country Estate 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.291319 19.116196
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang