Successfully reported

Morgenzon

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Lionel A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Practical, clean. Very nice place, awesome onsite restaurant. The food is very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maarten
Morgenzon
Good morning Lionel, Thank you for your good review! Much appreciated. Kind regards, Jeanine

Nimmi B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Yes. Lovely stay. Clean and neat. My daughter just thought her room was too old-fashioned.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Sal weer by hulle bly. Sal definitief weer by hulle boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maarten
Morgenzon
Goeie more Danelle Baie dankie vir die pragtige review! Hoop ons sien julle sommer weer gou.. Groete Morgenzon Span!

Arina J
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2025

Ideaal vir gaste wat van Wonderboom lughawe vertrek. Die verblyf, restaurant en diens was goed. Die netheid van die terrein laat veel te wense oor. Aandag aan detail. By aankoms by ons kamer was die asbakkie op die stoep vol stompies; die asdrom in die kamer se deksel stukkend; gewone swart asdrom op die stoep en vol stof, en jy kan net die lampie op die spieëltafel gebruik as jy die dekodeerder ontkoppel. Verwag dit nie van 'n 4 **** gastehuis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Maarten
Morgenzon
Goeie dag! Baie dankie vir die review - ons waardeer dit. Ek verstaan nie heeltemaal die "netheid laat veel te wense oor, aandag aan detail" nie. Ek sal dit baie waardeer as jy vir my 'n epos kan stuur om my meer inligting te gee. Ek vra om verskoning oor die stompies. Ek verstaan nie hoekom die asblik stukkend is nie, maar sal beslis ingaan op die saak. Die lampie is vir lessenaar en daar is veronderstel om genoeg kragpunte te hê, sodat dit nie nodig is om die krag van die decoder te gebruik nie. Ek waardeer die terugvoer en sal beslis ingaan en regstel. Mooi dag!

Danelle L
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

N Vinnige oornag by n pragtige plek. Heerlike verblyf. Netjies en skoon. Baie gemaklik. Ons het hier oornag na n troue en wens eintlik ons kon langer kuier om die skoonheid te geniet. Voel soos n stukkie van die Kaap hier in Gauteng.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Abigail H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantasties. Baie lekker geslaap en.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Puik! Dit was goeie waarde vir geld. Baie netjies en beddegoed amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maarten
Morgenzon
Baie dankie Antoinette Waardeer opreg! Morgenzon Span

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Retha B
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Baie lekker gekuier. Ek het baie lekker gekuier. Muskiete het net die 1ste aand gepla, maar het Mosquitio room spray gaan koop vir die aand. Die dak van die badkamer kan dalk net bietjie geverf word en daar is nie regtig iets om op die TV te kyk nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maarten
Morgenzon
Goeie naand Retha Baie dankie vir jou terugvoer. Morgenzon groep!

Elmarie D
1 nag
5.0
Sep 2023

Standards of excellence! Very accommodating venue, they go out of their way for guests! Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maarten
Morgenzon
Baie dankie! Word opreg waardeer. Morgenzon Span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Maarten Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 155
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 155
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 155
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 41 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Plot 12 Airport Road, Cynthiavale AH / Doornpoort, Pretoria, 0138, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmYzViZTA1LTQ1ODUtNDk5Ni1iMmQzLTU1YzI3OGVjNWM4Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 155 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 Plot 12 Airport Road Cynthiavale AH / Doornpoort 0138 Gauteng 021 201 8901 13:00-21:00 09:00 -25.650148873268 28.218476325274
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang