Successfully reported

Morgenzon Trout Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Chris A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Amazing place in nature. Amazing place, some good fishing and a wonderful farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana A
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Pragtig! Beeldskoon! Ons 12 (5 kinders en 7 volwassenes) het gemaklik kon leef en slaap. Uitstekend toegerus, heerlike kaggels en pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco D
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Great. Our stay was highly enjoyable, the bees were just a bit busy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lejé G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Wonderful. We had a wonderful stay at Morgenzon Trout Farm. We loved all the fireplaces and made delicious pizzas in the pizza oven.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estian C
Kort verblyf
4.8
Mrt 2025

Privaat, rustig en mooi. Vreeslik goeie waarde vir geld, privaat en skoon plaas. Reuse klip huis. Uitsonderlike goeie diens van die personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi R
Kort verblyf
4.6
Apr 2025

Exquisite farm. We had the most amazing weekend. The farm is beautiful. I will stay here again. The views and dams are stunning! Really nice if you like to fish.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertus V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Baie mooi ontspanne plek. Fantastiese plek. Heerlik rustig. Prachtig geleë.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Francien L
Kort verblyf
4.8
Mei 2024

Almal was besig, fiets gery, gestap, gehardloop, geroei, gehengel. Rondgery. Heerlike, rustige omgewing. Baie lekker gebly, netjies, alles beskikbaar in huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Yovanca L
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Asemrowend. Ons sal vir seker weer Morgenzon besoek. Die foto's doen nie dit justice nie dit is beeldskoon binne die huis en buite. Daar is meer as genoeg plek vir 'n groep van 12 mense. Die kagel in elke vertrek het dit baie cozy gemaak. Regtig waarde vir mens se geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Camilla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisfontein Road, Morgenzon Farm, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb4388e53554e358c135496d2cb448834270a45b746c65cbf8fef754fe2331186dac55e86fdbc818a2b427c9dc4f44da108c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 12) 34 5 1 5 Kruisfontein Road Morgenzon Farm 1110 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -25.401214 30.160628

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang