Successfully reported
+15

Morningside Apartment 6A

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 High Level Road, Apartment 6A, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R780 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Morningside Apartment 6A bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n knus woonstel wat weggesteek is in die tuin aan die agterkant. Die gerieflike en ligte woonstel is in Groenpunt geleë en beskik oor geel stoele en pragtige skilderye, asook dubbeldeure wat na 'n privaat balkon oopmaak.

Die oopplan-woonstel beskik oor 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuisie. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n stoofplaat en tee- en koffiemaakgeriewe. Die woonstel is toegerus met lugversorging vir daardie warm somersdae, en WiFi.

Die gerieflike ligging bied toegang tot restaurante, kroeë en winkels, asook verskeie besienswaardighede in Kaapstad. Besienswaardighede in die area sluit V&A Waterfront, Kaapstad-stadion, CTICC, Groenpuntpark, Seepunt-promenade en Seinheuwel in.

Neem asseblief kennis dat die akkommodasie via trappe bereik word, en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Geen veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar nie.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Lugversorging
Verwarmer
Wasmasjien

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 28

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 1 High Level Road, Apartment 6A, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Morningside Apartment 6A het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 High Level Road, Apartment 6A, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA414d8550d3e6e36d57a8b95358f9be19381afc1e32dfc5c5d77ed8cfa37ed3641a7eb1689b3f4dbddbd885c3cfee3435ce61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 1 High Level Road, Apartment 6A Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.912801882947 18.413166565746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang