Morningside Apartment 6A
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 High Level Road, Apartment 6A, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R780 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Morningside Apartment 6A bied gerieflike verblyf in ’n selfsorgwoonstel wat in die agtertuin geleë is. Dié gerieflike woonstel met geel stoele, pragtige kunswerke en ’n privaat balkon met dubbeldeure is in Groenpunt.
Die oopplan-woonstel het 2 enkelbeddens, ’n badkamer met ’n stort en ’n kombuisie. Die kombuisie is met ’n yskassie, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook lugversorging en WiFi.
Die eenheid is naby restaurante, kroeë, winkels en verskeie besienswaardighede, soos die V&A Waterfront, Kaapstadstadion, KIKS, Groenpuntpark, Seepunt Promenade en Seinheuwel.
Neem kennis dat die woonstel met 'n trap bereik word en is dat dit dalk nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie. Geen veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Ian Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 28
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 1 High Level Road, Apartment 6A, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Morningside Apartment 6A het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 High Level Road, Apartment 6A, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang