Successfully reported

Morningside Apartment 6B

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Adele L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lekker geslaap. Ons het lekker gebly - was nie baie by die eenheid nie, maar dit het goed vir ons gewerk om 'n plek te hê waar ons kan oorbly. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Wees wel bewus van die trappe = dit is nogal 'n klim .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ian
Morningside Apartment 6B
Dit was lekker om julle hier te hê!

Gerard O
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Will definitely make it my place of choice. Great location, nice room and great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Perfekte verblyf vir 'n kort kuier in die Kaap. Heerlike verblyf gehad vir 3 nagte! Die woonstel is netjies, goed toegerus, stil, en uitstekend geleë. As twee dames het ons veilig gevoel, en ons kon die stad na hartelus verken. Ian is baie behulpsaam en die perfekte gasheer. Kan 110% aanbeveel, en nie naby so duur soos omliggende opsies nie. 5 sterre!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Stil, gemaklik, perfek. Ek en my dogter het baie lekker gebly. Dit is stil en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maurisha S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Comfortable stay. Safe and quiet. Very nice room. Has everything that you would need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Very enjoyable stay. The host was very welcoming and attentive. Stunning views. Beds are very comfortable. The accommodation suited our needs perfectly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leanne A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Aug 2025

Baie trappe. Geen hysbak. Nie geskik vir persone met rolstoele. Seaspray Bloubergstrand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zamaswati H
Kort verblyf Saam met vriende
2.0
Okt 2025

Horrible. My stay was horrible, funny smell, fake kindness, very dirty. Kept on reminding us what time we were checking out, very uncomfortable place with a smelly toilet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Theresa R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Goed geleë. Naby Waterfront. Goeie waarde vir geld. Baie goed geleë. Vinnige 1 km stap na die Waterfront, maar let daarop dat dit baie steil is op pad terug! Die kamer is groot en goed ingerig. Dit is agter en het nie 'n direkte uitsig op die see nie. Die trappe is steil tot bo, maar vir seker die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David H
Kort verblyf
4.8
Nov 2024

Clean, quiet and great location. The host was very accommodating. The location is great with easy access to Seapoint and the V&A Waterfront.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 28

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 01:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 High Level Road, Apartment 6B, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0133408d0ccb7c77bb998d0f8a711d8bf1cc2ed0bd5199a016c7eccd2a4141378680a1006faa657c31362bda224ac486b94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 1 High Level Road, Apartment 6B Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 01:00-23:00 10:00 -33.912778894529 18.413161039353

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang