Successfully reported
+27

Morningside Apartment 6D

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 High Level Road, Apartment 6D, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R740 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Morningside Apartment 6D, geleë in die tuin agter die woonstelgebou in Green Point, bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n deeglik gemeubileerde eenheid. Dit is ideaal geleë en bied pragtige uitsigte oor die Kaapstad-stadion, Green Point en die see.

Die knus oopplan-woonstel bestaan uit 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuisie. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, stoofplaat, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die woonstel het lugversorging vir warm somersdae, bied gemaklike rusbanke en sluit WiFi in.

Die gerieflike ligging bied toegang tot restaurante, kroeë en winkels, sowel as verskeie besienswaardighede in Kaapstad. Besienswaardighede in die omgewing sluit in die V&A Waterfront, Kaapstad-stadion, CTICC, Green Point Park, Seepunt Promenade en Seinheuwel.

Let asseblief daarop dat die verblyf via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
Lugversorging
Verwarmer
Wasmasjien

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 28

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 1 High Level Road, Apartment 6D, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Morningside Apartment 6D het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 740
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 740
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 740
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 High Level Road, Apartment 6D, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79f279bed2d0b83ebe02a116b7b66cef7c35241301a27483e018a0bcd1e3673c6356aabc6d7d56211497aa906c986ae2197e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 1 High Level Road, Apartment 6D Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9124829 18.4125287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang