Successfully reported
+60

Morokolo Safari Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13/19 Black Rhino Reserve, Pilanesberg National Park, Mogwase, 0195, Noordwes
  • Vanaf R6 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Morokolo Safari Lodge is teen die noordelike hange van die Pilanesberg in die Black Rhino Wildreservaat, wat onlangs opgeneem is in die Pilanesberg Nasionale Park, geleë en spog met een van die rykste verskeidenheid van Afrika se wild, roofdiere, plant- en dierlewe in Afrika. Ons 'n privaat boetiek-lodge, ver verwyder van die res van die wêreld, maar net 40 minute van Sun City af waar gaste gholf kan speel en watersport kan geniet. Reëlings kan getref word vir ekstra doendinge in die omgewing.

Morokolo Safari Lodge beskik oor 4 slaapkamers en 3 en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamers het storte. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV, 'n eetarea en 'n kroeg. Die lodge het ook 'n swembad, Jacuzzi, buitestort en 'n boma.

Morokolo Executive Suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n ovaal steenbad en 'n dubbelstort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Dié eenheid spog met 'n privaat binnehof met 'n buitestort en sy eie boma-area.

Veilige onderdakparkeerplek vir 8 voertuie is beskikbaar.

Buffels loop gereeld in hierdie area rond terwyl hulle skuiling soek in afgeleë gebiede wat nie toeganklik is vir ander besoekers aan Pilanesberg Nasionale Park nie. Met 'n spesielys van meer as 354, is die Swartrenosterreservaat ook 'n ware voëlkykersparadys.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Caitlinn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 13/19 Black Rhino Reserve, Pilanesberg National Park, Mogwase, 0195, Noordwes
  • Gaste dink Morokolo Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 6 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13/19 Black Rhino Reserve, Pilanesberg National Park, Mogwase, 0195, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI0YThhY2U4LTQ1OGItNDFjNS1iM2VlLTI3YTFjYmE4YTcwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 300 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 13/19 Black Rhino Reserve Pilanesberg National Park 0195 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.168738020669 26.982456345241

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang