Successfully reported
+23

Morsfontein Farmhouse

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morsfontein Farm, 11 km from Steynsburg, 5920, Oos-Kaap
  • Vanaf R7 500 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Morsfontein Farmhouse is 'n ruim plaashuis op 'n skaapplaas naby die R56-pad net 11 km vanaf Steynsburg. Dit kan die ideale opsie vir 'n groep wees wat van die stadsgedruis wil ontsnap.

Die plaashuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die vierde slaapkamer is op die stoep en het 2 enkelbeddens. Gaste in die ander 3 slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n Agastoof, gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Dit lei na die sitarea met gemaklike sitplek. Die leefarea het 'n etenstafel.

Daar is 'n kuier-area met 'n ingeboude braai. Die stoep het sitplek en braaigeriewe. Die plaashuis het 'n sonkragstelsel en is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk. Gasgeisers voorsien warm water. Die verblyf is ook met 'n elektriese heining omhein.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Maureen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 63

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Morsfontein Farm, 11 km from Steynsburg, 5920, Oos-Kaap
  • Gaste dink Morsfontein Farmhouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 7 500
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 7 500
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morsfontein Farm, 11 km from Steynsburg, 5920, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33a56e4378161ebd6865c4d5e389f130d709086dfd3eae645f9fc2a89a37917ed77eb5a29ae39034dafc1f007b7b373ec186?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag, vir 8 mense 2 5 1 5 Morsfontein Farm 11 km from Steynsburg 5920 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.250442002555 25.9255943013
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang