Successfully reported

Mossel Bali @ Mossel Cove Unit 310

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R550.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Harde musiek ná 20:00 word nie toegelaat nie.
Die kredietkaart wat vir die aanlyn deposito gebruik word, moet met inklok teenwoordig wees.
Die kaarthouer se ID of paspoort met inklok word vereis.
Rook is streng binnenshuis verbode, maar aangewese rookareas is buite beskikbaar.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Enige skade wat tydens die verblyf aangerig word, sal by die gas se rekening gevoeg word.
Die aantal gaste soos op die besprekingsbevestiging aangedui, mag nie oorskry word nie.
Vroeg inklok en laat uitklok kan teen 'n ekstra koste, onderhewig aan beskikbaarheid, geakkommodeer word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Marsh Street, Unit 310 Mossel Cove, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA218d9b653656324d4ee3efd2af1990c6568019ee21d917632f1d5c8aaddf469717e6dc34d9840e835b97975a457f3a708dd4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 1 Marsh Street Unit 310 Mossel Cove 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.182858702037 22.153760285879

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang