Mossienes Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 Jan Van Riebeeck Road, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mossienes Cottage is 'n knus selfsorg-eenheid in die bekoorlike dorpie Oudtshoorn. Weggesteek op die gasheer se eiendom met sy eie privaat ingang, bied dit 'n rustige toevlugsoord, ideaal vir enkelreisigers of paartjies wat gemaklik wil ontspan.
Die oopplan-eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste, gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die eenheid het 'n kompakte kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond en ketel.
Ander geriewe sluit in DStv, veilige parkering op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek, en braaigeriewe beskikbaar op aanvraag.
Mossienes Cottage is gerieflik geleë naby plaaslike winkels en restaurante, met maklike toegang tot gewilde besienswaardighede soos die Kango-grotte, volstruisplase en skilderagtige bergroetes, wat dit 'n goeie basis maak om die Klein Karoo-streek te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Pieter Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 38 Jan Van Riebeeck Road, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Gaste dink Mossienes Cottage het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 Jan Van Riebeeck Road, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang