Successfully reported

Mossienes Kwekery

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Erika V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

As jy net wil rus en die natuur geniet, is Mossienes net die plek vir jou. Ons het heel lekker gebly. Die Chalet het alle dinge gehad wat nodig is, en die uitsig is baie mooi. Jacques was baie vriendelik en behulpsaam wanneer ons hom nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janko S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Ongelooflike rustige naweek wegbreek. Vandat ons daar aangekom het, was ons verstom deur die skone natuur en rustigheid van die omgewing. Die verblyf was omtrent bo-op die water en deur die nag kon mens die heeltyd die vloei van water hoor. Sal definitief weer daar bly as ons in die omgewing blyplek kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucindy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

"'n Lekker buitelig rivierlangs huisie. Ongelooflike lekker verblyf, met mooi uitsigte. Voel soos 'n plaashuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keegan M
Kort verblyf
4.8
Jun 2025

Short and sweet but beautiful. It was good and we really enjoyed the short time we stayed there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolaas B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Hou so aan, ek gee julle 10 uit 10. Uitstekende plek vir sielerus met die groot bome en rivier. Heerlik ontspan en geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renee O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Gemaklik en pragtig! Mossienes het die mooiste ligging reg langs die rivier, wat tydens ons verblyf redelik sterk gevloei het, en heelwat voëls gelok het wat ons kon dophou vanaf ons dek. Ons het geen klagtes oor Mossienes nie, behalwe dat ons nie besef het die eenhede word nie gediens nie, en dat 2 plankies op die aanloop na die dek stukkend was en beserings kan veroorsaak - eienaar moet dalk net aandag hieraan gee. Andersins was dit 'n heerlike verblyf, wat alles verder bied wat nodig was om gemaklik te wees. Ons wens ons kon meer tyd spandeer en die restaurant besoek op die perseel, maar was deel van trou-reëlings by 'n nabye venue.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Matilda A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Baie aangenaam. Baie aangenaam. Personeel en eienaar baie hulpvaardig. Plekkie is ten volle toegerus. Mooi omgewing.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cindy V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Aug 2025

Baie lekker en rustig met mooi ligging, chalet kort wel 'n bietjie aandag. Ons het baie lekker gebly, die tuine ens. is baie mooi. Mens het toegang tot die rivier en ons het lekker visgevang. Mooi uitsig oor die rivier gehad. Die chalet kort egter 'n bietjie aandag en indien klein verbeterings gedoen word, glo ek dit sal baie meer mense lok. Die waterdruk in die badkamers is ook bietjie onstabiel met die stort se water wat met tye 'n klein straaltjie het (op en af, nie konstant nie). Daar moet ook meer aandag gegee word om die buite asblik elke oggend leeg te maak, daar is apies wat kom ondersoek instel en natuurlik ook deur die vullis gaan. Dit sal ook gaaf wees as die braaier elke oggend skoongemaak word.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Werner V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2025

Baie rustig en stil, mooi natuur. Ons het baie lekker gebly, baie rustig en mooi natuur.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marianka B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Rustig. Dit is 'n baie rustige omgewing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jaques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wagensdrift Farm, Off the N11, Loskopdam, 1080, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8a9556b31963148ee3fd0b6bd5edbea43260e5636e6c65adc1d80c49ed15c3ac6ce26c1d7453c38cb6d594b6609af7e8e8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 De Wagensdrift Farm Off the N11 1080 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.406374793249 29.365132317221
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang