Successfully reported
+35

Motel Villa Africa

Gastehuis
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Burger Street, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Motel Villa Africa is 'n lieflike gastehuis in Polokwane en bied oornagverblyf ideaal vir 'n romantiese wegbreek of 'n gesinsvakansie. Die gastehuis is binne maklike bereik vanaf die gemeenskaplike swembad en 'n paar restaurante.

Daar is 8 slaapkamers wat elkeen 'n en suite-badkamer het. Die kamers het elkeen 'n privaat ingang en beddens met sagte beddegoed. Elke eenheid het ook 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die tuine is die ideale plek om te ontspan en gaste kan ook in die swembad afkoel of by die braai-area kuier. Diegene wat die omgewing wil verken, kan perdry, visvang, swem, bergfietsry en wildkyk in die area geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Roxy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 46 Burger Street, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink Motel Villa Africa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Burger Street, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb85a63221c8240548f2395217b585eb42d361036f5f6ace682bd70b551b91be6377af20b65f3224aa88376bb020931ddc62d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 46 Burger Street Polokwane 0699 Limpopo 021 201 8901 12:00-00:00 10:00 -23.909958129635 29.463918507099

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang