Successfully reported

Motlôpi At Kruger

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elsa K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Absoluut die geld werd! Baie vriendelik ontvang. Baie goed ingerig met skottelgoedwasser en wasmasjien. Genoeg warm water om mee te stort en hout vir braaivleis is voorsien. Skade deposito is ook die volgende dag alreeds terugbetaal. Sal definitief Motlôpi At Kruger aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cornelia
Motlôpi At Kruger
So bly julle het dit geniet hier by ons. Hoop julle het die wildtuin geniet. Kuier volgende keer maar bietjie langer.

Bartus O
1 nag
5.0
Okt 2025

Beautiful, relaxing and in nature. Baie netjiese verblyfplek wat baie modern is maar goed inpas by die natuur. Die boma-area sit jou in die natuur met baie wilde nagdiere wat 'n draai kom maak wat mens nie sommer op 'n ander plek sal sien nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cornelia
Motlôpi At Kruger
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Die natuur bly maar wonderlik.

Bianca V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Excellent stay! Great value and very clean! We had a wonderful evening at Motlôpi at Kruger. The hosts were very friendly and went out of their way to give us a great bush experience. We had a very comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cornelia
Motlôpi At Kruger
Thank you for your review. I just need to understand how do you rate us a 2 on value for money?

J J B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Baie lekker skoon en netjies. Baie lekker skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandalee S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Dit was ongelooflik lekker. Ons as vriende het dit geniet. Ons as vriende het baie lekker gebly en dit vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tina B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Ongelooflike verblyf. Ons was saam met my dogter en 3 kleinkinders by Motlopi. Wat 'n gesig toe ons daar kom. Die diere het ons so hartlik verwelkom. Ons klein kinders het die diere verskriklik geniet. Die huis is super skoon met die witste linne wat ek nog in 'n lodge in Marloth gekry het. Die huis is toegerus met alles en nog meer. Lekker koue water, vuurmaakhout, ys en 'n bottelwyn was 'n groot verrassing. Sal enige tyd weer teruggaan. Die gasheer gesels so lekker oor die diere en het omtrent vir elkeen sy eie naam gegee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cornelia
Motlôpi At Kruger
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer en mooi woorde. Ons is verheug om te hoor julle het ons plek geniet. Sien daarna uit om julle weer te verwelkom.

Jacques B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Netjies en goed toegerus. Dit is lekker om die bokke, varke en nagappies te sien en voer om die huis. Corne en Coenie gaan uit hul pad om te help met enigiets. Ons het meestal die huisie gebruik vir eet en slaap, aangesien ons baie in die wildtuin was. Maar die huis bied baie meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cornelia
Motlôpi At Kruger
Baie dankie vir die terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer. Mooi bly.

Lisa B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Ongelooflike natuurlewe, netjies en goed toegerus. Ons het baie lekker gebly. Natuurlewe om ons was fantasties. Rustige omgewing en die kombuis is baie goed toegerus. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Ons sal beslis weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cornelia
Motlôpi At Kruger
Beste Lisa, baie dankie vir jou terugvoer. So opgewonde om te hoor julle het die verblyf hier by ons geniet. Baie dankie dat julle Motlôpi At Kruger as julle tuiste gekies het. Hoop om julle gou weer te sien.

William R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Excellent stay, we felt so at home, Motlopi will see us again. Absolutely excellent, great experience, enjoyed every moment, are perfect hosts, house very clean and neat, would definitely go back to their lovely house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cornelia
Motlôpi At Kruger
Dear William, thank you so much for taking the time to share your wonderful review! We're thrilled to hear that you enjoyed your stay with us. You are always welcome.

Wilma G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig, heerlik en siele rus. Ons het baie lekker gebly. Alles was baie netjies en skoon. Ons was hartlik verwelkom en voortdurend is daar na ons behoeftes omgesien en seker gemaak dat alles in orde is. Daar is selfs 'n braaivleisvuur vir ons gereed gemaak, ons kon net braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cornelia
Motlôpi At Kruger
Wilma, baie dankie vir die terugvoer. Dit was net 'n plesier om julle hier te kon ontvang. Kom kuier gerus weer. Groete, Motlôpi At Kruger.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cornelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 100 Blink Blaar Avenue, Ehlanzeni District Municipality, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf35ab8d69b96fa20d12cc85b01d48c64eba8e7b57105ff480c4a85dc12c75419e5d9064c752f0019334260ca21563f37b7fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 100 Blink Blaar Avenue Ehlanzeni District Municipality 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.3955986 31.7601729

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang