Successfully reported
+61

Motlôpi At Kruger

Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 100 Blink Blaar Avenue, Ehlanzeni District Municipality, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 600 R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Motlôpi At Kruger is 'n bekoorlike selfsorg-eiendom by Blinkblaarlaan in Marloth Park. Dit dien as die ideale vakansie-oase waar luuksheid die natuur ontmoet.

Hierdie bekoorlike huis het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 smaakvol gemeubileerde slaapkamers met lugversorging. Die slaapkamers is elkeen ingerig met 'n koningingrootte-bed en het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 2 driekwartbeddens in 'n aparte area. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Boonop is daar 'n skottelgoedwasser, wasser, droër en gasgeiser vir gaste se gerief. Dit beskik oor 'n sentraal geleë etenstafel met stoele en lei na die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV gemeubileer is. Gaste het toegang tot onbeperkte Wi-Fi.

Buite kan gaste by die swembad ontspan, die gesellige boma-area geniet, 'n heerlike braai en al die volop wild indrink.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Elsa K
Gesin met klein kinders
5.0
Absoluut die geld werd! Baie vriendelik ontvang. Baie goed ingerig met skottelgoedwasser en wasmasjien. Genoeg warm water om mee te stort en hout vir ...
Sien meer
Okt 2025
Bartus O
5.0
Beautiful, relaxing and in nature. Baie netjiese verblyfplek wat baie modern is maar goed inpas by die natuur. Die boma-area sit jou in die natuur met...
Sien meer
Okt 2025
Bianca V
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent stay! Great value and very clean! We had a wonderful evening at Motlôpi at Kruger. The hosts were very friendly and went out ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
J J B
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker skoon en netjies. Baie lekker skoon en netjies.
Jul 2025
Zandalee S
Saam met vriende
5.0
Dit was ongelooflik lekker. Ons as vriende het dit geniet. Ons as vriende het baie lekker gebly en dit vreeslik geniet.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cornelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 100 Blink Blaar Avenue, Ehlanzeni District Municipality, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Motlôpi At Kruger het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 100 Blink Blaar Avenue, Ehlanzeni District Municipality, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf35ab8d69b96fa20d12cc85b01d48c64eba8e7b57105ff480c4a85dc12c75419e5d9064c752f0019334260ca21563f37b7fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 100 Blink Blaar Avenue Ehlanzeni District Municipality 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.3955986 31.7601729

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang