Motozi Lodge
Beskrywing
Daar is 4 identiese Sparrows Nest-kamers wat elk 'n maksimum van 3 gaste kan akkommodeer. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet. Elke kamer is toegerus met 'n plafonwaaier en 'n verhittings- en eetstasie, insluitend 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Daar is ook 'n TV met OpenView-kanale beskikbaar. Geen oond en stoof is beskikbaar nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
- Skoonmaakdienste is beskikbaar tussen 08:00 en 12:00.
- Gaste moet asb. hul eie hout, houtskool, vuuraanstekers, vuurhoutjies, onsekweerder, kos, drankies en ys, klere en toiletware en swembroeke samabring.
- Motozi voorsien badhanddoeke, swemhanddoeke en vadoeke.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié lodge is langs die hoofswembad en bied slaapplek aan 6 gaste. Die lodge beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n kelderbadkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. Die leefarea het 4 beddens. Die lodge beskik oor 'n leefarea met 'n kaggel, platskerm-TV met OpenView-kanale, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond en stoof, en mikrogolf toegerus. Daar is losstaande waaiers in die slaapkamer en leefarea. Dié lodge het 'n aangewese braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
- Skoonmaakdienste is beskikbaar tussen 08:00 en 12:00.
- Gaste moet asb. hul eie hout, houtskool, vuuraanstekers, vuurhoutjies, onsekweerder, kos, drankies en ys, klere en toiletware en swembroeke samabring.
- Motozi voorsien badhanddoeke, swemhanddoeke en vadoeke.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie lodge is 'n stapafstand van die hoofswembadarea en bied slaapplek aan 'n maksimum van 4 gaste. Hierdie versteekte lodge beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort en 'n aparte toilet. In elke slaapkamer is daar óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens waarvan gaste kan kies. Die lodge het 'n sitarea, platskerm-TV met OpenView-kanale, 'n stoep en 'n volledig toegeruste kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, toonbank oond, warmplaat en 'n mikrogolf. Daar is waaiers in die slaapkamers en die leefarea. Die lodge het 'n aangewese braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
- Skoonmaakdienste is beskikbaar tussen 08:00 en 12:00.
- Gaste moet asb. hul eie hout, houtskool, vuuraanstekers, vuurhoutjies, onsekweerder, kos, drankies en ys, klere en toiletware en swembroeke samabring.
- Motozi voorsien badhanddoeke, swemhanddoeke en vadoeke.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié lodge is langs die hoofswembad en bied slaapplek aan 8 gaste. Die lodge beskik oor 2 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. Die leefarea het 4 beddens. Die lodge beskik oor 'n sitarea met 'n kaggel en 'n platskerm-TV met OpenView-kanale, eetarea en 'n volledig toegeruste kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond en stoof, en 'n mikrogolf toegerus. Daar is 'n plafonwaaier in die slaapkamer en losstaande waaiers in die leefarea. Die lodge het 'n aangewese braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
- Skoonmaakdienste is beskikbaar tussen 08:00 en 12:00.
- Gaste moet asb. hul eie hout, houtskool, vuuraanstekers, vuurhoutjies, onsekweerder, kos, drankies en ys, klere en toiletware en swembroeke samabring.
- Motozi voorsien badhanddoeke, swemhanddoeke en vadoeke.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis is naby die swembad en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet, 'n sitarea met 'n platskerm-TV met OpenView-kanale en 'n volledig toegeruste kombuis. Die kombuisie is met 'n yskas, oondjie en tweeplaatstoof en 'n mikrogolf toegerus. Daar is waaiers in die slaapkamer en 'n sitarea. Dié kothuis het 'n aangewese braai-area en 'n stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
- Skoonmaakdienste is beskikbaar tussen 08:00 en 12:00.
- Gaste moet asb. hul eie hout, houtskool, vuuraanstekers, vuurhoutjies, onsekweerder, kos, drankies en ys, klere en toiletware en swembroeke samabring.
- Motozi voorsien badhanddoeke, swemhanddoeke en vadoeke.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Motozi Lodge, Off the R104, 11 km from Hartbeespoort, 0001, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang