Successfully reported
+45

Motozi Lodge

Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 5 Jan 2026 tot 28 Aug 2026.

  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Motozi Lodge, Off the R104, 11 km from Hartbeespoort, 0001, Gauteng
  • Vanaf R1 150 R863 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Motozi Lodge is 'n rustige bosveld-toevlugsoord in die Hartbeespoortdam-area. Motozi bied gemaklike verblyf in goed toegeruste selfsorg-lodges. Die lodges is ideaal vir 'n naweek- of middelweekwegbreek vir 'n gesin of groep vriende, of 'n sakereis.

Die lodges is geleë in pragtige tuine met manjifieke uitsigte en bied elk slaapplek vir 2 tot 8 gaste. Elke lodge het 'n sitarea, 'n TV met OpenView-kanale, 'n patio, 'n eetarea, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n aangewese braai-area.

Daar is 4 identiese Sparrows Nest-kamers, wat elk slaapplek bied vir 'n maksimum van 3 gaste. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed wat op versoek in 3 enkelbeddens omskep kan word, sowel as 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Elke kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n plafonwaaier, 'n TV met OpenView, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en 'n broodrooster.

Die Sparrows Nest-kamers het nie selfsorggeriewe nie en word dus gewoonlik as addisionele kamers bespreek vir groepe wat ook die Kingfisher- of Bee Eater-lodges bespreek het.

Linne en handdoeke word voorsien.

Die lodge spog met 2 swembaddens, 'n trampolien en is net 'n kort rit vanaf Hartbeespoortdam, wat 'n oorvloed restaurante en besienswaardighede bied.

Die lodge is naby Noord-Johannesburg, Centurion, Pretoria en Rustenburg.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Salome V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige, gemaklike, stil verblyf! Was 'n vreeslik lekker, gemaklike plekkie om in te bly. Die mense is so gaaf en behulpsaam. Ons het bietjie vinnig ...
Sien meer
Jul 2025
Chanelle R
Gesin met tieners
5.0
Lekker, veilig, skoon, rustig, en pragtig. Ons het baie lekker gebly! Die plekkie is so pragtig! En om te praat van die sonsak was chef's kiss!
Jul 2025
Joey S
Saam met lewensmaat
5.0
Kalmerende wegbreek van die stadslewe af. Motozi Lodge is 'n pragtige plek, baie netjies. Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal vir seker...
Sien meer
Mrt 2025
Corlia H
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing! Nice and quiet with lovely surroundings. Lodges are spacious and clean. Staff and management are very friendly and helpful. Lo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Antonette V
Gesin met tieners
4.6
Lekker en mooi. Lekker gebly. Bure net geraas tot lank na middernag.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Xander Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Motozi Lodge, Off the R104, 11 km from Hartbeespoort, 0001, Gauteng
  • Gaste dink Motozi Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
R 1 150 R 863
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 150
R 1 150 R 863
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 150
R 1 150 R 863
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Motozi Lodge, Off the R104, 11 km from Hartbeespoort, 0001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf38f8e4d0256fff7c797f7097816d429018121364098d2dbb6aa826b6499e646461e5851d1c252291f27430395032067b2f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R863 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Motozi Lodge Off the R104 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 12:00 -25.785489174282 27.9667304487
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang