Successfully reported
+32

Motubane Guest Farm

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Dolomite Road, Kromdraai, Rietfontein Farm, Muldersdrift, 1739, Gauteng
  • Vanaf R1 375 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Motubane Guest Farm bied verblyf in 'n lieflike selfsorgkothuis in die Wieg van die Mensdom sowat 27 km vanaf Mogale City. Hierdie kothuise is perfek vir 'n paartjie, vriende of solo-verkenners wat op soek is na 'n afgesonderde vakansie.

Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n sitkamer en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n eenplaat-induksiestoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Daar is ook 'n gasbraai op die patio. Daar is ook 'n boma wat met ander gaste gedeel word.

Gaste het toegang tot 'n patio wat oor die plaas en vallei uitkyk en beskik oor 'n eetarea wat ideaal is vir 'n romantiese aandete en 'n swembad vir daardie warm somersdae. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die plaas is naby verskeie besienswaardighede soos Maropeng, Greensleeves, Bothongo Rhino and Lion Natuurreservaat, en Nirox Sculpture Park. Daar is ook 'n groot verskeidenheid trou-venues in die area.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Verwarmer
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Charmaine K
Gesin met tieners
5.0
Uniek, persoonlik, rustig. Drienie was wonderlik. Die klein spesiale touches was so persoonlik en uniek. Bed was vreeslik gemaklik en mens het alles w...
Sien meer
Aug 2025
Rechard T
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Fantastic, hidden gem. An absolute hidden gem. Most amazing stay ever. My new go-to place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Monica H
Saam met lewensmaat
5.0
Kom as vreemdelinge en vertrek as vriende . Ons het baie lekker gekuier. Pragtige plekkie. Asemrowende uitsig, moet nie eens praat van die tuin nie, w...
Sien meer
Apr 2024
Marietjie R
Saam met lewensmaat
4.8
Rustigheid. Baie lekker! Ons is vriendelik ontvang en alles is mooi verduidelik. Van ons aankoms tot ons vertrek was alles perfek. 'n Trop koedoes het...
Sien meer
Mrt 2025
Riaan V
Saam met lewensmaat
4.8
Rusige wegbreek baie naby aan die stad! Uiters goed geleë - baie baie rustig. Baie goed toegerus en lekker bederfies (soos die heerlike beskuit). Priv...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Drienie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 49 Dolomite Road, Kromdraai, Rietfontein Farm, Muldersdrift, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Motubane Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 375
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 375
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 375
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Dolomite Road, Kromdraai, Rietfontein Farm, Muldersdrift, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7f9a8f944a92c5a958fe628dd6803648513b2e26380df0fc08d2834df885d5560a7eeea3dd0c612bf042118b9694500922f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 375 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 49 Dolomite Road Kromdraai, Rietfontein Farm 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.938194669018 27.758152593554

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang