Mouille Point 27
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Beach Road, Mouille Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mouille Point 27 is 'n moderne selfsorg-ateljeewoonstel in Kusweg in Mouille Point. Dié woonstel is naby die Waterfront, die Metropolitaanse Gholfklub, Groenpunt-park en Kaapstad-stadion.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-kombuis en -sitkamer.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Die sitkamer het 'n gemaklike bank en 'n platskerm-TV met Netflix. Daar is ook WiFi.
Die woonstel is in 'n sekuriteitskompleks geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Nicole Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 37 Beach Road, Mouille Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Beach Road, Mouille Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang