Successfully reported
+21

Mouille Point Apartment

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pont du Gard, Beach Road, Mouille Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mouille Point Apartment is 'n ateljeewoonstel in 'n veilige kompleks in Mouille Point. Die gebou is ideaal geleë 'n entjie se ry vanaf Seepunt Promenade, Groenpunt Stedelike Park en die V&A Waterfront.

Hierdie volledig gemeubileerde woonstel beskik oor oopplan-leefarea. Die slaapkamerarea is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die aangrensende sitarea het 'n gemaklike rusbank om op te ontspan, en 'n TV.

Die woonstel beskik oor 'n kombuisie met 'n Smeg-yskas, 'n ingeboude oond met 'n tweeplaatstoof, 'n ketel en breekware om te gebruik. Gratis WiFi-internettoegang word ook in die woonstel voorsien.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 motor. Mouille Point Apartment is ook 10 tot 15 minute se ry vanaf die CTICC, Kunstekaap-teater en ander verskeie besienswaardighede in die middestad.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anna & Bertus Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 95

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Pont du Gard, Beach Road, Mouille Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mouille Point Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pont du Gard, Beach Road, Mouille Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6501c906778173c5b8adfcce097622063b170935c6094cf1dab402a136bf8412670f38ad9998ebd59cf5fdb3febe25acd053?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Pont du Gard Beach Road, Mouille Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.8999354 18.4078949

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang