Successfully reported
+85

Mouille Point Village

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 93 Beach Road, Westridge, Mouille Point, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 820 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mouille Point Village bied gerieflike selfsorgverblyf wat naby die V&A Waterfront en die geskiedkundige Mouille Point-vuurtoring in Kaapstad geleë is. Dit is ook naby Kaapstadstadion en Groenpuntpark.

Daar is verskeie verblyfopsies om van te kies. Dit sluit ateljeewoonstelle, eenslaapkamer- en tweeslaapkamerwoonstelle in. Die uitsigte vanaf die verskillende woonstelle verskil sodat gaste 'n uitsig op die berg, oor die see, die gholfbaan en Kaapstadstadion kan bewonder. Elke woonstel het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n privaat badkamer met 'n stort, 'n bad of albei.

Elke woonstel het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware óf 'n kombuisie wat slegs met verhit-en-eetgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n slim-TV en gratis WiFi sodat gaste by hulle eie rekeninge kan inteken. Gaste het ook toegang tot die swembadarea.

Mouille Point Village is net oorkant die straat van die promenade af, wat dit ideaal maak vir stap, draf en rolskaatsry al langs die see. Die kusgebied is propvol moderne koffiewinkels en restaurante wat stapafstand ver is.

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.8
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Karlien S
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik en goeie ligging. Netjiese plek met alles wat jy nodig het vir 'n kort vakansie. Die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Die see-u...
Sien meer
Sep 2025
Gilla R
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker. Was baie netjies. Sal vir seker weer gaan.
Jun 2025
Gerrie G
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Awesome. Great. Baie aangenaam.
Des 2024
David T
Gesin met klein kinders
5.0
Perfectly positioned for the stadium, restaurant and the promenade. The building is perfectly placed for sporting events close to the G...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Ian A
Besigheidsreis
4.6
Great location. Good.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Shiraaz Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 95

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 93 Beach Road, Westridge, Mouille Point, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mouille Point Village het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 820
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 820
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 820
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 93 Beach Road, Westridge, Mouille Point, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46785b2f8d70e4a304b6b041ca85cd16ca8447705cc3c2df7818e5c29d0f34b82d22069daa7f27e084db7f27bd7fdd1719a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 820 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 93 Beach Road Westridge 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 11:00 -33.901143150021 18.402485847473

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang