Mount Azimbo Lodge
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Middelfontein, Louis Trichardt (Makhado), 0920, Limpopo
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Mount Azimbo Lodge (Gastehuis en B&B) is in die Limpopo-provinsie geleë, 12 kilometer noord van Louis Trichardt (Makhado). Jy het die opsie om in 'n gastehuiskamer of selfsorgkothuis te bly. Ervaar die ongerepte natuur van hierdie pragtige plaas en geniet die manjifieke uitsig oor die berge. Dit is ook 'n voëlkyker se paradys waar gesien kan word hoe die arende uit hul nes bo-op die berg sweef. Meer as 200 verskillende voëlspesies bestaan in hierdie gebied.
Die gastehuis bied persoonlike aandag en luukse verblyf en naby Louis Trichardt. Die fasiliteit het toesluitparkeerplek vir voertuie (met alarm) en elektriese heinings vir persoonlike veiligheid. Mount Azimbo Lodge is ook ideaal vir oornagverblyf vir mense op pad na die Krugerwildtuin, Zimbabwe en Musina.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Eddy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Farm Middelfontein, Louis Trichardt (Makhado), 0920, Limpopo
- Gaste dink Mount Azimbo Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Middelfontein, Louis Trichardt (Makhado), 0920, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang