Successfully reported
+22

Mount Ceder Kareeboom

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Ceder, Koue Bokkeveld, Cederberg, 6836, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 796 per nag, vir 8 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Mount Ceder Kareeboom bied 'n ideale selfsorg-naweekbestemming en is in die Cederberge geleë en bied gaste 'n magdom opwindende verblyf en doendinge. Geleë in 'n vallei omring deur ruwe en interessant dramatiese berge, word Mount Ceder Kareeboom op die hoofroete deur die Cederbergreeks gevind.

Kareeboomhuis bestaan uit 4 slaapkamers en 2 gedeelde badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede, derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die badkamers is toegerus met 'n stort en 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n gasstoof en 'n oond. Die aangrensende leefarea het 'n kaggel en maak oop op 'n dek wat braaigeriewe en 'n houtvuurwarmbad het.

Vir diegene wat nie vir hulself wil voorsien nie, is daar 'n restaurant waar 'n mens heerlike etes kan bestel. Aandete is 'n 3-gang-spyskaart en moet 24 uur vooraf bespreek word. Doendinge sluit bergfietsry, kanovaart, voetslaan, voëlkyk en swem in die rivier in. Benewens die geleenthede vir stap en swem op die perseel, is Mount Ceder Kareeboom ook binne ryafstand van baie ander Cederberg-besienswaardighede en verskeie 4x4-roetes.

Die Cederberg-streek is net 2 en 'n half uur van Kaapstad af en tog is die landskap heeltemal anders as dié van die Moederstad; wilder en warmer met rou, dramatiese skoonheid.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Kaggel
Braai
Warmbad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Hendrik D
Saam met lewensmaat
5.0
Uitsonderlik. We had a wonderful stay at this self-catering accommodation! The place was immaculately clean and neatly decorated, blend...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Annamari D
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflike wegbreek. Dit was 'n ongelooflike wegbreek, die huis is ruim en vreeslik lekker ingerig. Sal beslis weer kom kuier in die Cederberge.
Jun 2025
Barend D
Saam met lewensmaat
5.0
Stil, avontuurlustig en sielsrus. Dit was die perfekte wegbreek uit die stad. Die kliëntediens is uitnemend en baie behulpsaam. Ek stel voor om aandet...
Sien meer
Jun 2025
Henry P
Saam met lewensmaat
5.0
Great location and accommodation. Very well equipped apartment and friendly staff. Great location and very safe. In today's world, a Wi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Nick S
Saam met lewensmaat
5.0
Was just amazing! Ons het so lekker gebly by Mount Ceder Kareeboom. Die staff het ons vriendelik ontvang, die huis was baie skoon en als op hulle plek...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 229

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Mount Ceder, Koue Bokkeveld, Cederberg, 6836, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mount Ceder Kareeboom het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 7 796
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 796
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 7 796
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Ceder, Koue Bokkeveld, Cederberg, 6836, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3048876880d86dde6dbc631a51870ba3915fc40e5f6a78d6de26cbfb652b431db0aa4c3bdb44c84c215679da146b9e6ece4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 796 per nag, vir 8 mense 7 5 1 5 Mount Ceder Koue Bokkeveld 6836 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.648509815951 19.40881958532
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang