Successfully reported
+73

Mount Park Guest Farm

  • Kapasiteit: 120 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: D132 Mount Park Guest Farm, Upper Dargle, Howick, 3200, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R260 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mount Park Guest Farm is in die pragtige Dargle-streek van die KwaZulu-Natalse Middellande aan die voorheuwels van die Inhlosanaberge geleë. Die uiteenlopende kombinasie van grasvelde, inheemse woude en vleilande wat jy hier sal vind, bied 'n habitat vir 'n wye verskeidenheid voëlspesies soos die Kaapse papegaai, kroonkraanvoël, Knysna-turaco, en vele meer.

Dit is 'n beesplaas wat ook gasteverblyf in 2 hutte, 2 kothuise, Die plaashuis en Karavaan- en kampeerplekke bied. Sowat 40 hektaar van die plaas se oppervlak is bedek met natuurlike woud, waar die skaars boomdassie woon. Jy is dalk gelukkig genoeg om hul kenmerkende roep in die nag te hoor. Die res van die plaas bestaan uit berge, 'n groot natuurlike vleiland, en 'n paar hout en grasvelde.

Die Logger-roete, Dassie-roete, Loeries-vlug, Porcupine Crawl, en Leopard's Leap is opwindende staproetes op die plaas.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Sarina L
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Was die lekkerste verblyf, so skoon en netjies en heerlike buite areas met wonderlike gasvryheid en baie lekker kos by hul restaurant! Ons...
Sien meer
Sep 2025
Liana D
Saam met vriende
5.0
Heerlike kuier in die groen land van Natal. Heerlik gebly in die groen land van Natal. Berge en rolling hills is baie ontspannend. Dis so rustig in di...
Sien meer
Feb 2025
Christine S
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik! Ons kinders het die slaap in die permanente tent vreeslik geniet. Dit was een van ons hoogtepunte!
Jun 2024
Zacharias (zagrys) W
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Het heerlik ontspan na lang dag op pad. Stel voor 'n klein tafeltjie of bedkassie tussen 2 beddens om klein goedjies op te plaas wat deur die ...
Sien meer
Jan 2024
Madi Mg D
4.8
'n juweel aan die voet van iNhlosane Piek. Rustig en wonderskoon. 'n juweel aan die voet van iNhlosane Piek. Rustig en wonderskoon, 'n pragtige plek w...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sally Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • D132 Mount Park Guest Farm, Upper Dargle, Howick, 3200, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Mount Park Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 260
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 260
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 120 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: D132 Mount Park Guest Farm, Upper Dargle, Howick, 3200, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiMTVhMzBkLWEwMjctNDM2My05M2RkLTFiMGExMTAxZjMwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R260 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 D132 Mount Park Guest Farm Upper Dargle 3200 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -29.549546944444 29.964124722222
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang