Successfully reported
+13

Mount Royal 16

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Kopje Road, Morningside, 2057, Gauteng
  • Vanaf R725 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mount Royal 16 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Morningside, Sandton. Die eiendom is 'n bekostigbare opsie vir ontspannings- en sakereisigers.

Die duplekswoonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer op die boonste vloer en 'n leefarea, 'n kombuis en 'n badkamer op die onderste verdieping. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n lessenaar. Die badkamer is toegerus met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2, 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gaste kry ook toegang tot gratis WiFi, parkeerplek op die perseel, 'n gemeenskaplike swembad en 'n gimnasium.

Die kompleks is gerieflik naby Sandton City en Nelson Mandela Square geleë, wat dit 'n ideale basis maak vir inkopies en eet-ervarings.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Brad Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 8 Kopje Road, Morningside, 2057, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 725
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 725
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 725
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Kopje Road, Morningside, 2057, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82d66727a49473bebc491ed3a41e4b7091261d5bdb7bf5a5e4c6f6bb308ce09e58abd4e72343ade6b3552c7ae754387c4567?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R725 per nag (plek vir 2) 8 Kopje Road Morningside 2057 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.0895063 28.0568124

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang