Successfully reported
+16

Mount Royal 28

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Kopje Road, Sandton, 2057, Gauteng
  • Vanaf R749 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mount Royal 28 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Morningside, Sandton. Die eiendom is 'n bekostigbare opsie vir ontspannings- en sakereisigers.

Die duplekswoonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer op die boonste vloer en 'n leefarea, 'n kombuis en 'n badkamer op die onderste verdieping. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, 'n gemaklike sitarea en 'n lessenaar. Die badkamer is toegerus met 'n stort en bad.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien. Gaste kan ontspan in die leefarea met 'n etenstafel met sitplek vir 2, 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv. Dit maak oop op 'n balkon, wat die ideale plek is vir 'n oggendkoffie of aand skemerkelkie. Gaste kry ook toegang tot gratis WiFi, parkeerplek op die perseel, 'n gemeenskaplike swembad en 'n gimnasium.

Die kompleks is gerieflik naby Sandton City en Nelson Mandela Square geleë, wat dit 'n ideale basis maak vir inkopies en eet-ervarings.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.4
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Sershin P
5.0
Value for money. Perfect spot for a short stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Annamarie J
5.0
As above. Seamless, comfortable, clean, friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Sershin P
5.0
Convenient. Clean and easy to find. Located in central Sandton area.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Thembani M
Saam met lewensmaat
4.8
Enjoyed my stay. Good value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Rabia S
Saam met lewensmaat
4.6
Pleasant stay. Great stay, lovely host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Brad Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 8 Kopje Road, Sandton, 2057, Gauteng
  • Gaste dink Mount Royal 28 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 749
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 749
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 749
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Kopje Road, Sandton, 2057, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30488f694b98bf7aadad5d5e6253299cd681fba4167f073d6387f176afbbbcae1e2ab4ac06ad9411a86c9cc79d20422819bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R749 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 8 Kopje Road Sandton 2057 Gauteng 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -26.0895063 28.0568124
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang