Mount Serene
Beskrywing
The Stone Cottage is van plaaslike klippe gemaak en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Die kothuis is oopplan en het 'n sit-, eetarea en 'n kombuis wat met 'n yskas, mirkogolf en stoof toegerus is. Die skuifdeure lei na die stoep met 'n braai-area en swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Oormatige geraas of harde musiek wat ander gaste of bure kan steur, word nie toegelaat nie.
Alle eenhede is rookvry. Gaste wat wil rook, kan dit buite doen.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
The Coach is 'n spoorwegkompartement van 1937 wat gerestoureer is en slaapplek aan 8 gaste bied. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kompartement het 'n sit-, eetarea en 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die stoep het 'n braai-area met 'n uitsig oor die privaat swembad, trampolien, oerwoudgimnasium en swaai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Oormatige geraas of harde musiek wat ander gaste of bure kan steur, word nie toegelaat nie.
Alle eenhede is rookvry. Gaste wat wil rook, kan dit buite doen.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Mount Serene, Rustenburg Road R24, Rustenburg, 0299, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang