Mountain & Oceanview @ Blouberg
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Coral Road, Table View, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
- Vanaf R1 349 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mountain & Oceanview @ Blouberg is 'n selfsorgwoonstel met asemrowende panoramiese uitsigte oor Tafelberg en die oseaan, geleë in Table View. Hierdie eenheid bied gemaklik slaapplek vir 2 volwassenes.
Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl 'n dubbelslaapbank in die leefarea is. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei en breekware in. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV met volledige DStv, Netflix en WiFi.
Bykomende geriewe sluit in 'n toegewyde werkspasie, 'n privaat balkon, veilige parkeerplek met 'n hek en ruim gasteruimte, en gerieflike hysbak- en traptoegang.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Colin Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 47 Coral Road, Table View, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
- Gaste dink Mountain & Oceanview @ Blouberg het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Coral Road, Table View, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang